Goose Valley New Luxury Ocean View Y15
4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - N2, Unit Y15 Goose Valley Golf Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Welkom by Goose Valley A++ – jou stylvolle toevlugsoord in die eksklusiewe en veilige Goose Valley Gholflandgoed in Plettenbergbaai.
Hierdie helder, nuut opgeknapte woonstel van 95 m² (2025) kombineer ontspanne luuksheid met asemrowende uitsigte oor die oseaan, berge en strandmeer.
Geniet 'n sonnige patio met 'n buite-eetarea, ontspanningsbank en braai – perfek vir ontbyt met 'n uitsig of onvergeetlike skemerkelkies. Binne vind jy twee gemaklike slaapkamers, twee moderne badkamers, 'n oopplan-, volledig toegeruste kombuis, eetarea en 'n knus sitkamer met stylvolle ontwerp. Hoëspoed-vesel-WiFi en 'n slim-TV met Netflix, Disney+ en meer verseker moderne gemak.
Die landgoed bied 'n 18-putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n groot swembad (slegs 5 minute se stap weg), tennis- en muurbalbane, restaurant, speelgronde, direkte toegang tot die strandmeer en 24/7-sekuriteit – ideaal vir gholfspelers, paartjies en gesinne.
Die pragtige Lookout-strand en Keurboomstrand is net minute weg.
'n Perfekte plek om te ontspan, af te skakel en die beste van Plettenbergbaai en die Tuinroete te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- N2, Unit Y15 Goose Valley Golf Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N2, Unit Y15 Goose Valley Golf Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang