Coastal Retreat
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - B4 Golf Beach, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Coastal Retreat bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Strand, Wes-Kaap, ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel met 6 sitplekke langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV, asook gratis WiFi.
Ontspan op die ingeslote balkon, ideaal vir skemerkelkies terwyl jy die rustige see-uitsigte ten volle benut. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-area gedurende die warm somersdae.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Judy Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 37
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- B4 Golf Beach, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
B4 Golf Beach, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang