Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Greenways

4.5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Greenways van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Greenways besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Greenways.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Greenways akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Greenways Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Greenways Akkommodasie

23 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Winteraanbod!
VanafR4 000
R3 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Greenways

Die unieke eiendom is op 'n veilige gholflandgoed teen die strandfront van Valsbaai geleë. Die villa is in die Strand en bied 'n seekant-leefstyl aan die randjie van die Kaapse Wynlande. Die dekor van die bekoorli...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Greenways

Cabana on the Beach is 'n luukse selfsorg-vakansiehuis in ’n residensiële kompleks op die Greenways Gholflandgoed in die Strand. Die huis het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggroot...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Greenways

Greenways Beachfront Apartments and Studio is op die Greenways Gholflandgoed in die Strand. Elke eenheid het sy eie ingang en is deel van 'n luukse seekant-villa. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede wat apart bespre...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Greenways

Capeview is in 'n residensiële landgoed, Greenways, in die Strand (Helderberg-area) in die Wes-Kaap. Die landgoed het 'n 9 putjie mashi-gholfbaan met 'n klubhuis wat 'n restaurant insluit. Daar is ook 2 tennisbane...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R765
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Greenways

Upmarket Beach Apartment bied totale privaat selfsorgverblyf in die Greenways Gholflandgoed in die Strand. Upmarket Beach Apartment het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R720
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Greenways

Emerald at the bay is 'n lieflike woonstel teen die strand in Greenways Gholflandgoed en spog met die mooiste sonsondergange in die pragtige area. Die eenheid is ideaal geleë vir jou volgende gesinsvakansie of sake...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Greenways

Eagles Nest is in die Greenways Gholflandgoed in die Strand geleë en spog met panoramiese uitsigte op die berg. Daar is 3 selfsorgwoonstelle, een met 2 kamers, volgende met 1 kamer en die ander 'n eenmanwoonstel, e...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Greenways

Sunset 786 Holiday Accommodation 418 is 'n ateljeewoonstel in die Ocean Breeze Hotel in die Strand. Dis lekker naby die strand, restaurante en winkels. Dié oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes. Die s...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Greenways

Golf Beach N5 is 'n selfsorgwoonstel in die Greenways Gholflandgoed in Strand. Dié woonstel is gerieflik gemeubileer en het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad en stort. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed ...

Vanaf
R1 295
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Greenways

Sunset 786 Holiday Accommodation 419 is 'n ateljeewoonstel in Ocean Breeze Hotel in Strand. Die hotel is naby die strand, restaurante en winkelsentrums. Die oopplan-eenheid is op die vierde verdieping en bied slaap...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Greenways

UniqueStay Greenways Luxury House is 'n selfsorghuis in die privaat, luukse Greenways Gholflandgoed in Strand. Die landgoed is naby die strand en net 'n entjie se ry van besienswaardighede in die omgewing af. Die d...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Greenways

Dié luukse selfsorgwoonstel is op die Greenways Gholf-landgoed geleë en bied gehalteverblyf op die eerste verdieping van ’n residensiële huis. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers wat in die area moet werk,...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Greenways

Greenways Golf Beach M5 is 'n selfsorgwoonstel in Greenways Gholflandgoed in die Strand. Die gholflandgoed is tussen Strand en Gordonsbaai geleë, net 45 km oos van Kaapstad en 20 minute van Kaapstad Internasionale ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Greenways

5D Golf Beach is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Greenways in die Strand. Die strand en die Greenways Gholflandgoed is sowat 100 m ver. Die woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer ...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Greenways

Greenways Golf Beach C3 Strand is 'n selfsorgwoonstel op die Greenways Gholflandgoed in Strand. Die sekuriteitslandgoed het 'n 18 putjie-gholfbaan met 9 skoonvelde, 'n klubhuis, restaurant, 2 tennisbane, 2 swembadde...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Greenways

Greenways Golf Beach Estate bied gerieflike selfsorg-verblyf in ’n smaakvol versierde drieslaapkamer-vakansiewoonstel. Die woonstel is op die eerste verdieping met trappe in die C-blok van die Golf Beach-kompleks ...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Greenways

Greenways Golf Estate on Sea - Golf Beach is op die Greenways-gholflandgoed in Strand geleë. Die landgoed is op die strandfront en is die ideale basis vanwaar mens die verskeie besienswaardighede in die omtrek kan ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Greenways

A Paradise at the Sea bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n smaakvol versierde gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in die gesogte en gewilde Greenways Gholflandgoed in Strand. Die landgoed bied fantastiese sekurit...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Greenways

C10 Laguna - Greenways Beach and Golf Estate is in die Strand, 'n kusdorp aan die voet van die Hottentotshollandberge tussen Macassar en Gordonsbaai in die Wes-Kaap. Dié pragtige, moderne drieslaapkamerwoonstel he...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Greenways

Shalom Greenways is 'n selfsorgwoonstel op die Greenways Landgoed, Strand. Die sekuriteitslandgoed het 'n 18 putjie-gholfbaan met 9 skoonvelde, 'n restaurant, tennisbane, 3 swembaddens en braaigeriewe by die swembad...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za