+17
Selfsorg in Kleinmond

Coastline Serenity Hump Back

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Diani T
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Heerlik en rustig! Die uitsig is fenomenaal! Baie netjies en goed toegerus met lugversorger. Ek sal weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Nice place for you and a partner to stay with a stunning view. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michiel
Coastline Serenity Hump Back
Beste Dirk Baie dankie vir u pragtige resensie en die wonderlike terugvoer! Dit verbly ons harte om te hoor dat u u tydjie by Coastline Serenity geniet het en dat die eenheid aan u verwagtinge voldoen het. Dit is vir ons 'n groot voorreg om gaste soos u te mag verwelkom, en ons is passievol daaroor om 'n rustige en onvergeetlike ervaring vir elke besoeker te skep. Ons hoop dat ons in die nabye toekoms weer u voorkeur-keuse vir verblyf in Kleinmond sal wees. U is enige tyd welkom terug vir nog 'n heerlike wegbreek tussen die see en die berge. Vriendelike groete, Die Bestuur Coastline Serenity

Herman V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Lekker, baie lekker! Compact yet comfortable accommodation for two. Quiet location with great views of the mountains and sea. Neat, clean and suitably appointed with nice furnishings and all you need. When a small issue came up with a door, the host sent help immediately. Best of all, only 700m from Harbour Road so you can walk there and back for all your meals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Kleinmond het soveel plekkies en ons is bly ons kon hierdie een ook probeer. Lieflike klein plekkie met alles wat 'n mens nodig het. Goeie prys vir 'n uitsig en maklike toegang tot Palmiet-wandelpaadjie. Die spesiale reëlings met sleutels het inklok die maklikste nog by enige Lekkeslaap-bespreking gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marita S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2026

Teleurgestel in akkomodasie. Uitstekende ligging en netjies. Kort egter ernstige byvoegings in kombuis. Oor die algemeen nie die standaard wat ek by die webtuiste se akkomodasie gewoond is aan nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ryk P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Netjies en skoon, vriendelike eienaars en die perfekte ligging. Ons het baie lekker gebly, baie rustig en stil met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Michiel
Coastline Serenity Hump Back
Beste Ryk Baie dankie vir u pragtige resensie en die wonderlike terugvoer! Dit verbly ons harte om te hoor dat u u tydjie by Coastline Serenity geniet het en dat die eenheid aan u verwagtinge voldoen het. Dit is vir ons 'n groot voorreg om gaste soos u te mag verwelkom, en ons is passievol daaroor om 'n rustige en onvergeetlike ervaring vir elke besoeker te skep. Ons hoop dat ons in die nabye toekoms weer u voorkeur-keuse vir verblyf in Kleinmond sal wees. U is enige tyd welkom terug vir nog 'n heerlike wegbreek tussen die see en die berge. Vriendelike groete, Die Bestuur Coastline Serenity: Hump Back

Caroline G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Beautiful and relaxing. We really enjoyed our stay. It was a lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Michiel
Coastline Serenity Hump Back
Beste Caroline, Baie dankie vir u pragtige resensie en die wonderlike terugvoer! Dit verbly ons harte om te hoor dat u u tydjie by Coastline Serenity geniet het en dat die eenheid aan u verwagtinge voldoen het. Dit is vir ons 'n groot voorreg om gaste soos u te mag verwelkom, en ons is passievol daaroor om 'n rustige en onvergeetlike ervaring vir elke besoeker te skep. Ons hoop dat ons in die nabye toekoms weer u voorkeur-keuse vir verblyf in Kleinmond sal wees. U is enige tyd welkom terug vir nog 'n heerlike wegbreek tussen die see en die berge. Vriendelike groete, Die Bestuur

Helgard C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Fantasties, olraait, bring net jou eie broodmes. Ja, dankie, ons het lekker gebly vir 17 dae.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Michiel
Coastline Serenity Hump Back
Beste Helgard, ​Baie dankie vir u pragtige resensie en die wonderlike terugvoer! Dit verbly ons harte om te hoor dat u u tydjie by Coastline Serenity geniet het en dat die eenheid aan u verwagtinge voldoen het. ​Dit is vir ons 'n groot voorreg om gaste soos u te mag verwelkom, en ons is passievol daaroor om 'n rustige en onvergeetlike ervaring vir elke besoeker te skep. ​Ons hoop dat ons in die nabye toekoms weer u voorkeur-keuse vir verblyf in Kleinmond sal wees. U is enige tyd welkom terug vir nog 'n heerlike wegbreek tussen die see en die berge. ​Vriendelike groete, ​Die Bestuur

Deon B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Perfect one nighter. Everything you need for a short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Michiel
Coastline Serenity Hump Back
Beste Deon ​Baie dankie vir u pragtige resensie en die wonderlike terugvoer! Dit verbly ons harte om te hoor dat u u tydjie by Coastline Serenity geniet het en dat die eenheid aan u verwagtinge voldoen het. ​Dit is vir ons 'n groot voorreg om gaste soos u te mag verwelkom, en ons is passievol daaroor om 'n rustige en onvergeetlike ervaring vir elke besoeker te skep. ​Ons hoop dat ons in die nabye toekoms weer u voorkeur-keuse vir verblyf in Kleinmond sal wees. U is enige tyd welkom terug vir nog 'n heerlike wegbreek tussen die see en die berge. ​Vriendelike groete, ​Die Bestuur Coastline Serenity: Hump Back

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Michiel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf R995
25 % AF
R 995 R 747
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R995
25 % AF
R 995 R 747
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R995
25 % AF
R 995 R 747
per nag (plek vir 2)
Bespreek

36 De Vos Straat, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a98904a3a0977577f9ffe92aba67db2aca614f4855744d78f7e4b4ce17a0063a3f35a5464aa0c90074c2720019d355e8024?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R995 nouVanaf R746 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 36 De Vos Straat Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.3442958 19.0081006
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang