+17
Selfsorg in Kleinmond

Coastline Serenity Hump Back

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Dirk H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Nice place for you and a partner to stay with a stunning view. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michiel
Coastline Serenity Hump Back
Beste Dirk Baie dankie vir u pragtige resensie en die wonderlike terugvoer! Dit verbly ons harte om te hoor dat u u tydjie by Coastline Serenity geniet het en dat die eenheid aan u verwagtinge voldoen het. Dit is vir ons 'n groot voorreg om gaste soos u te mag verwelkom, en ons is passievol daaroor om 'n rustige en onvergeetlike ervaring vir elke besoeker te skep. Ons hoop dat ons in die nabye toekoms weer u voorkeur-keuse vir verblyf in Kleinmond sal wees. U is enige tyd welkom terug vir nog 'n heerlike wegbreek tussen die see en die berge. Vriendelike groete, Die Bestuur Coastline Serenity

Ryk P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Netjies en skoon, vriendelike eienaars en die perfekte ligging. Ons het baie lekker gebly, baie rustig en stil met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Michiel
Coastline Serenity Hump Back
Beste Ryk Baie dankie vir u pragtige resensie en die wonderlike terugvoer! Dit verbly ons harte om te hoor dat u u tydjie by Coastline Serenity geniet het en dat die eenheid aan u verwagtinge voldoen het. Dit is vir ons 'n groot voorreg om gaste soos u te mag verwelkom, en ons is passievol daaroor om 'n rustige en onvergeetlike ervaring vir elke besoeker te skep. Ons hoop dat ons in die nabye toekoms weer u voorkeur-keuse vir verblyf in Kleinmond sal wees. U is enige tyd welkom terug vir nog 'n heerlike wegbreek tussen die see en die berge. Vriendelike groete, Die Bestuur Coastline Serenity: Hump Back

Caroline G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Beautiful and relaxing. We really enjoyed our stay. It was a lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Michiel
Coastline Serenity Hump Back
Beste Caroline, Baie dankie vir u pragtige resensie en die wonderlike terugvoer! Dit verbly ons harte om te hoor dat u u tydjie by Coastline Serenity geniet het en dat die eenheid aan u verwagtinge voldoen het. Dit is vir ons 'n groot voorreg om gaste soos u te mag verwelkom, en ons is passievol daaroor om 'n rustige en onvergeetlike ervaring vir elke besoeker te skep. Ons hoop dat ons in die nabye toekoms weer u voorkeur-keuse vir verblyf in Kleinmond sal wees. U is enige tyd welkom terug vir nog 'n heerlike wegbreek tussen die see en die berge. Vriendelike groete, Die Bestuur

Helgard Petrus C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Fantasties, olraait, bring net jou eie broodmes. Ja, dankie, ons het lekker gebly vir 17 dae.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Michiel
Coastline Serenity Hump Back
Beste Helgard, ​Baie dankie vir u pragtige resensie en die wonderlike terugvoer! Dit verbly ons harte om te hoor dat u u tydjie by Coastline Serenity geniet het en dat die eenheid aan u verwagtinge voldoen het. ​Dit is vir ons 'n groot voorreg om gaste soos u te mag verwelkom, en ons is passievol daaroor om 'n rustige en onvergeetlike ervaring vir elke besoeker te skep. ​Ons hoop dat ons in die nabye toekoms weer u voorkeur-keuse vir verblyf in Kleinmond sal wees. U is enige tyd welkom terug vir nog 'n heerlike wegbreek tussen die see en die berge. ​Vriendelike groete, ​Die Bestuur

Deon B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Perfect one nighter. Everything you need for a short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Michiel
Coastline Serenity Hump Back
Beste Deon ​Baie dankie vir u pragtige resensie en die wonderlike terugvoer! Dit verbly ons harte om te hoor dat u u tydjie by Coastline Serenity geniet het en dat die eenheid aan u verwagtinge voldoen het. ​Dit is vir ons 'n groot voorreg om gaste soos u te mag verwelkom, en ons is passievol daaroor om 'n rustige en onvergeetlike ervaring vir elke besoeker te skep. ​Ons hoop dat ons in die nabye toekoms weer u voorkeur-keuse vir verblyf in Kleinmond sal wees. U is enige tyd welkom terug vir nog 'n heerlike wegbreek tussen die see en die berge. ​Vriendelike groete, ​Die Bestuur Coastline Serenity: Hump Back

Chris D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Des 2025

Terleurgesteld. Née. 1. Matras van swak gehalte. 2. Stoep bokant eenheid hinderlik raserig. 3. Vriesgedeelte van yskas was onbruikbaar toe gevries. 4. Eenheid se sydeur kort dringend herstelwerk. Deur was onbruikbaar. 5. Totale eenheid se netheid was swak, ie kaste se laaie, een stoel was baie vuil, baie stof op rakke in badkamer. 6. Plastiese wynglase was regtig onvanpas. 7. Hoeveelheid messegoed, net 2 van elk voorsien, onvoldoende. Hierdie eenheid sou volgens ons ervaring slegs as 'n 2 ster geklassifiseer kan word.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Michiel
Coastline Serenity Hump Back
Goeie dag Chris, Baie dankie dat u die tyd geneem het om u terugvoer met ons te deel. Ons waardeer insette van ons gaste, aangesien dit ons help om ons diensstandaarde te hersien en te handhaaf. Ons wil graag enkele punte rakende u verblyf verduidelik om te verseker dat verwagtinge duidelik belyn is: 1. Selfsorg-akkommodasie Dit blyk dat daar moontlik ’n misverstand was oor die aard van die akkommodasie wat bespreek is. Die eenheid word as selfsorg aangebied, wat beteken dat gaste eksklusiewe gebruik van die ruimte het en self verantwoordelik is vir maaltydvoorbereiding, daaglikse netheid en die was van skottelgoed tydens hul verblyf. Anders as hotelverblyf, sluit selfsorg-akkommodasie nie daaglikse skoonmaakdienste, restaurantgeriewe of addisionele dienspersoneel by die tarief in nie. Die eenheid is toegerus met breekware en toebehore wat geskik is vir twee gaste, met die verwagting dat dit volgens die selfsorg-beginsel gebruik sal word. 2. Gehalte en Netheid Ons stel hoë standaarde vir netheid en higiëne. Die matras in hierdie eenheid word gereeld deur vorige gaste geloof vir sy gemak. Ons tariewe is gestruktureer om skoon, gemaklike en goeie waarde kus-akkommodasie te bied, eerder as ’n luukse hotelervaring. 3. Respekvolle Kommunikasie By Coastline Serenity heg ons groot waarde aan respekvolle interaksie met ons personeel. Ongelukkig was die wyse waarop ’n personeellid by aankoms aangespreek is, asook die toon van daaropvolgende kommunikasie, kommerwekkend. Om hierdie rede is die opsie gebied om die bespreking reeds by aankoms te kanselleer. Ons strewe is om ’n rustige en verwelkomende omgewing vir al ons gaste te bied, en ons vra dat ons personeel en eiendom met hoflikheid en respek behandel word. Indien die selfsorg-styl van akkommodasie nie aan u verwagtinge voldoen nie, stel ons voor dat u vir toekomstige verblyf eerder volledige diens-hotelakkommodasie oorweeg. ​Die Bestuur, Coastline Serenity

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Michiel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf R995
25 % AF
R 995 R 747
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R995
25 % AF
R 995 R 747
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R995
25 % AF
R 995 R 747
per nag (plek vir 2)
Bespreek

36 De Vos Straat, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a98904a3a0977577f9ffe92aba67db2aca614f4855744d78f7e4b4ce17a0063a3f35a5464aa0c90074c2720019d355e8024?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R995 nouVanaf R746 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 36 De Vos Straat Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.3442958 19.0081006
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang