2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 36 De Vos Straat, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Coastline Serenity: Hump Back – Jou Ultieme Kuswegbreek in Kleinmond.
Ontsnap na die rustigheid van Coastline Serenity: Hump Back, waar die ritme van die oseaan en die prag van die berge ontmoet. Hierdie stylvolle selfsorg-eenheid bied ononderbroke panoramiese uitsigte en is die ideale toevlugsoord vir 'n paartjie of enkelreisiger wat op soek is na vrede, privaatheid en natuurskoon in die hartjie van Kleinmond. (2 x Mense Maksimum)
Die eenheid is deurdag ontwerp met 'n oopplan-uitleg wat fokus op gemak en moderne eenvoud.
Ruie dubbelbed wat sorg vir 'n heerlike nagrus.
En-suite badkamer met 'n moderne stort, wasbak en toilet.
Ons voorsien premium linne en sagte badhanddoeke vir jou gerief. (Onthou asseblief om jou eie swemhanddoeke saam te bring vir uitstappies na die strand).
Alhoewel kombuis kompak is, is die kombuisie toegerus met alles wat jy nodig het om heerlike maaltye voor te berei:
Tweeplaatstoof en mini-oond.
Moderne Airfryer en mikrogolfoond.
Yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe.
Alle standaard breekware en eetgerei is ingesluit. Indien u spesifieke of gespesialiseerde kombuisgereedskap benodig, word u aangeraai om dit saam te bring.
Geniet jou gunsteling programme op die muur-gemonteerde TV op Netflix (Bring eie DSTV dongle vir DSTV) of bly in kontak met die wêreld via ons gratis hoëspoed-WiFi.
Let wel: Hoewel ons betroubare WiFi bied, word die diens deur eksterne verskaffers bestuur. Konnektiwiteit kan soms beïnvloed word deur weersomstandighede of skade aan lyne buite ons beheer.
Geleë naby Kleinmond se bekende kuspad en lewendige hawegebied. Die ingang vir Coastline Serenity Hump Back is gerieflik geleë in DF Malherbestraat.
Veilige parkering op die perseel is direk voor jou eenheid beskikbaar.
Die pragtige Palmiet-lagune en strand is slegs 1.1 km weg – die perfekte basis om die beste besienswaardighede van die Kaap Overberg te verken.
Ons glo aan eerlikheid sodat jou vakansie presies is wat jy verwag. Bestudeer asseblief die foto's van die eenheid om jouself vertroud te maak met die uitleg en pragtige afwerkings.
Bespreek vandag nog jou verblyf by Coastline Serenity Hump Back en kom ervaar die herstellende krag van die kus.
Baie Dankie
Coastline Serenity
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Michiel Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 36 De Vos Straat, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Coastline Serenity Hump Back het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36 De Vos Straat, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang