Pick your preferred language

English

Afrikaans

+20
Selfsorg in Hermanus

Codie's Cottage

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 50 Mitchell Street, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Codie's Cottage is stapafstand na die middedorp. Winkels, restaurante en 'n asemrowende getypoel is net 10 minute se stap weg.

Codie's Cottage is privaat en beskik oor 'n ruim, aparte slaapkamer met 'n dubbelbed. Die ruim badkamer het 'n instapstort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond en gasstoof toegerus.

Daar is 'n Weber-braai en hierdie kothuis beskik oor 'n privaat binnehof.

Codie's Cottage het 'n privaat toesluitmotorhuis wat aan die kothuis grens. Die kothuis het 'n aparte ingang, maar die oprit word gedeel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 50 Mitchell Street, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Codie's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

50 Mitchell Street, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae389f28fdf88e073f020f498c2e49a8959f91f06379e053a2ed8ac72c5886027452d028f1265f168ecaa25bf33060fdc55a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 50 Mitchell Street Eastcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.415701411124 19.244786877226
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang