Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Codie's Cottage

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 19 Jun 2024 tot 31 Jul 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mitchellstraat 50, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 000 R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Codie's Cottage is op die eienaar se perseel in Hermanus wat sonpanele het en is stapafstand vanaf die dorp, winkels, restaurante en die gewilde kranspaadjie waar gaste kan walviskyk. Dit is ook na aan die rustige getypoel.

Die eenheid bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n instapstort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, eetgerei en breekware toegerus.

Die soldersitarea het 'n rusbank en 'n TV met die volle DStv-pakket. Hierdie eenheid het 'n stoep en 'n Weber-braai. Gaste het toegang tot 'n motorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Codie's Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Codie's Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cherry-lynne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 2

Ligging

  • Mitchellstraat 50, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Codie's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mitchellstraat 50, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae389f28fdf88e073f020f498c2e49a8959f91f06379e053a2ed8ac72c5886027452d028f1265f168ecaa25bf33060fdc55a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 50 Mitchell Street Eastcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.415701411124 19.244786877226
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem