College Lodge

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Andy M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Excellent. We enjoyed our stay. We will come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne L
1 nag
5.0
Jan 2025

Heerlik. Baie lekker en lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle V
1 nag
5.0
Jun 2024

Ideaal vir oornag verblyf, nie ver van hoofroetes af nie. Gerieflike oornag verblyf, veral as mens reis met 'n troeteldier. En 'n heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isac M
1 nag
4.8
Aug 2025

Lekker slaapplek in Bloemfontein. Dit is lekker naby die N1 as jy plek soek om oor te slaap. College Lodge is ook naby die Mimosa Mall as jy will gaan fliek of iets soek om te eet; sommer binne loop afstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith B
1 nag Besigheidsreis
4.6
Okt 2025

Aangenaam. Pragtige tuin. Ja, dankie. Die koffie by ontbyt was net te vinnig op.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henna H
1 nag
4.6
Mei 2025

Baie lekker. Het lekker gebly en was skoon gewees. Kan net bietjie meer buite beligting opsit. Buite deur van kamer was nie gesluit tot ek 22h00 ingeklok het nie. Anders is daar geen foute nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2025

Netjies en skoon, maar kort beslis aandag. Die tuin is baie mooi en 'n aanwins. Ons is vriendelik ontvang en na die kamer geneem, wat skoon en netjies was. Aangesien ons net een aand oorgeslaap het en nie ontbyt ge-eet het nie, kan ek nie kommentaar daaroor lewer nie. Ek kan egter noem dat die plek beslis nie meer die standaard het waaraan ek gewoond was toe ek gereeld daar gebly het nie. Die plek, kamers en badkamers het beslis opgradering nodig. En melk vir tee en koffie tel maar altyd punte.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Janice T M
Kort verblyf
4.2
Okt 2025

Pleasant stay. It was a pleasant stay. Housekeeping should just up their game a little and clean properly. Otherwise, it was homely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charlene For J
1 nag
4.0
Apr 2025

Not accurate as in the picture. The stay was good, for a night or two. However, the toilet seat was broken and the bathroom needs some work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Carli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 - 20 Stapelberg Street, Brandwag, Bloemfontein, 9324, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPaC8wElJdw3uqOC8Lx9DNe7C6U21qRRTFLzx1h9ETGiryLwWt6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 16 - 20 Stapelberg Street Brandwag 9324 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.10734 26.19727
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang