LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by College Lodge | LekkeSlaap
+43

College Lodge

45 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 45 resensies vir College Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Khaya T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Khaya T
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was fantastic. Enjoyed every moment of my stay

The staff is committed to their job. They are friendly and easy to talk to.

College Lodge's terugvoer

Dear Khaya T,

Thank you for taking the time to review College Lodge on Travel Ground. Is is very good to be informed that we were able to cater for your needs. Your positive review was also communicated back to our staff. We will be glad to welcome you back at College Lodge in the near future.

Regards,
Carli

College Lodge
Liezl S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Liezl S
Gesin met klein kinders

Was net vinnige oornag akkommodasie. Gemaklik en netjies.

Gemaklike en netjiese akkommodasie, maar die bad lek. Moes terwyl ons bad heeltyd kraan oophou, want water loop uit. Wasbak of bad se water loop op vloer uit in badkamer. Buiten dit was als 100%. Baie dankie.

College Lodge's terugvoer

Beste Liezl S

Baie dankie dat u die tyd geneem het om College Lodge te evalueer. Ons het kennis geneem van u opmerkings, en dit was rapporteer aan ons instandhoudings kontrakteur. Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sal u graag weer by College Lodge wil verwelkom, en die geleentheid gegun wil word om ons diens selfs te verbeter.

Vriendelike groete, Carli (Bestuurderes)

College Lodge
Franco M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

College Lodge is lekker sentraal geleë en dit was werklik wonderlik om daar te oornag. Enigste negatiewe kommentaar was dat die badkamervloer elke keer nat was as ons gestort het (a.g.v. die stort wat geen stortdeur het nie) en hier en daar 'n kraak in die muur, maar anders as dit, was dit 'n lieflike gastehuis om by te oornag. Dit is regtig baie veilig met 24 uur-sekuriteit en 'n pragtige tuin. Die ontbyt was ook uit die boonste rakke! Dankie College Lodge!

College Lodge's terugvoer

Beste Franco M

Dankie dat u die tyd geneem het om College Lodge te evalueer. u Positiewe terugvoer sal ook aan ons personeel oorgedra word. Ons ligging is verseker een van die redes om by College te oornag. Positiewe terugvoer inspireer ons om te streef na selfs nog beter diens aan ons gaste. Ons hoop om u spoedig terug te verwelkom by College Lodge in die nabye toekoms.

Vriendelike groete,
Carli (Bestuurderes)

College Lodge
Bryan B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bryan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike personeel en kamers is skoon en netjies.

College Lodge is 'n baie lekker gastehuis om te oornag. Lekker sentraal in Bloemfontein ook geleë.

College Lodge's terugvoer

Beste Brian B,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om College Lodge te evalueer. Dit word opreg waardeer. Ons ligging is verseker 'n groot voordeel vir ons gaste. U positiewe terugvoer is ook aan ons personeel oorgedra. Ons is bly as ons aan u behoeftes kon voldoen.
Ons hoop om u spoedig weer by College Lodge in die nabye toekoms te verwelkom.
Groete.
Carli
Bestuurderes

College Lodge
Anria V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anria V
Enkelreisiger

Vriendelik en behulpsaam.

Personeel was vriendelik en behulpsaam. Die kamer was skoon en netjies. Dit was alhoewel 'n bietjie duur vir net 1 person, maar tog die moeite werd, want dit was binne loopafstand van alles af.

College Lodge's terugvoer

Beste Anria,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om College Lodge te evalueer. Dit word opreg waardeer. U positiewe terugvoer sal ook aan ons personeel oorgedra word. Ons is bly as ons aan u behoeftes kon voldoen. Ons hoop om u spoedig weer by College Lodge in die nabye toekoms te verwelkom.
Groete
Carli (Bestuurderes)

College Lodge
Henry D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henry D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is baie netjies en skoon.

College Lodge is ‘n baie bekostigbare verblyf en baie sentraal. Sal dit weer besoek.

College Lodge's terugvoer

Beste Henry D

Baie dankie dat u die tyd geneem het om College Lodge te evalueer op Travelground. Dit word opreg waardeer. U positiewe terugvoer sal ook aan ons personeel oorgedra word. Ons is bly as ons aan u behoeftes kon voldoen. Ons hoop om u spoedig weer by College Lodge in die nabye toekoms te verwelkom.

Groete
Carli (Bestuurderes)

College Lodge
Lindie M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, netjies en sentraal gelê. Beslis is aanwins!

Dis regtig akkommodasie wat ek met 'n geruste hart, vir almal sal aanbeveel. Die ligging is perfek, die personeel is behulpsaam, beddens is kwaliteit en die ontvangs was regtig vriendelik! Kamer is heerlik ruim en ons het so tuis gevoel!

College Lodge's terugvoer

Beste Lindie,

Dankie dat u die tyd geneem het om College Lodge te evalueer. u Positiewe terugvoer sal ook aan ons personeel oorgedra word. Positiewe terugvoer inspireer ons om selfs nog beter diens aan ons gaste te lewer. Ons hoop om u spoedig terug te verwelkom by College Lodge in die nabye toekoms.

Vriendelike groete,
Carli (Bestuurderes)

College Lodge
Karel O - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel O
Saam met vriende

Het baie goed gewerk vir skolesport-naweek.

Waarde vir geld, word aanbeveel.

College Lodge's terugvoer

Beste Karel,

Dankie dat u die tyd geneem het om College Lodge te evalueer. u Positiewe terugvoer sal ook aan ons personeel oorgedra word. Ons ligging is verseker 'n voordeel vir gaste wat betrokke is by sport dae. College Lodge is naby aan die meeste skole en stadions. U inspireer ons om selfs nog beter diens aan ons gaste te lewer. Ons hoop om u spoedig terug te verwelkom by College Lodge in die nabye toekoms.

Vriendelike groete,
Carli (Bestuurderes)

College Lodge
Deon T - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Alles mooi skoon en die personeel was baie vriendelik.

College Lodge's terugvoer

Beste Deon,

Dankie dat u die tyd geneem het om College Lodge te evalueer. u Positiewe terugvoer word aan ons personeel oorgedra. Ons is bly as ons aan die behoeftes van ons gaste kan voldoen. Dit is goed om te weet waar ons sukses het in ons doel. Die terugvoer word waardeer.

Vriendelike groete,
Carli (Bestuurderes)

College Lodge
Sanja P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanja P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens.

Vriendelike diens. Ontbyt waarde vir geld. Ontvangs ruik altyd baie lekker.

Johan B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief weer daar bly. Tops.

Die diens was uitstekend. Vriendelik ontvang. Was so behulpsaamheid met aankoms. Netjies. Sal definitief weer daar gaan bly sonder twyfel. Ontbyt was tops. Wens ons kon langer bly.

Diana V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana V
Besigheidsreis

Baie vriendelike diens, skoon kamers met WiFi is baie indrukwekkend.

Vriendelike diens by ontvangs, skoon kamers. Ons het ten alle tye veilig gevoel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very friendly service, clean rooms with Wi-Fi access very impressed.

Friendly service at reception, clean rooms. We felt safe and secure at all time.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johan M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Gesin met klein kinders

Ons was aangenaam verras met die diens en netheid, ek sal beslis College Lodge aan ander aanbeveel.

Sien sterre.

Roelien V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon eenheid waarin jy kan ontspan.

Na 'n baie lang pad het ons 'n rusplek nodig gehad. Baie vriendelik ontvang met geen probleme. Goeie beddegoed, skoon en netjies. Heerlike ontbyt gehad teen ekstra fooi baie gerieflik. 'n Yskas kan gerieflik wees vir reisigers. Nogtans kan ek aan beveel.

Magdari W - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdari W
Gesin met klein kinders

Gerieflik en skoon.

Een klein stukkie ongerief was die feit dat ek nie ‘n afstandbeheer vir die hek gekry het nie. Andersins het ons heerlik gebly in ‘n pragtige, skoon kamer.

Gerda P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Dit was vir ons heerlik met die pragtige tuine, dit was veilig en netjies en koel, goeie beddegoed.

Elise F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elise F

Heerlik.

Absoluut netjies en pragtig.

College Lodge's terugvoer

Beste Elise,

Dankie dat u die tyd geneem het om College Lodge te evalueer. u Positiewe terugvoer sal ook aan ons personeel oorgedra word. Positiewe terugvoer inspireer ons om selfs beter diens aan ons gaste te lewer. Ons hoop om u spoedig terug te verwelkom by College Lodge in die nabye toekoms.

Vriendelike groete,
Carli.
Bestuurderes

College Lodge
Des T - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Des T
Besigheidsreis

Baie aangenaam.

Die verblyf is aangenaam en stil en die veiligheidshekdiens baie goed. Personeel vriendelik. Kamer was netjies en skoon en al die geriewe in goeie werkende toestand. Die gastehuis is baie gerieflik geleë.

College Lodge's terugvoer

Beste Des,

Dankie dat u die tyd geneem het om College Lodge te evalueer. Dit is ons strewe om aan ons gaste se behoeftes te voldoen. Die positiewe terugvoer inspireer ons om daagliks beter diens te lewer. u Positiewe terugvoer sal ook aan ons personeel oorgedra word. Ons hoop om u spoedig terug te verwelkom by College Lodge in die nabye toekoms.

Vriendelike groete,
Carli.
Bestuurderes

College Lodge
Hendrik D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Alles was soos geadverteer en het lekker gebly.

College Lodge's terugvoer

Beste Hendrik

Dankie dat u die tyd geneem het om College Lodge te evalueer. Dit is aangenaam om te verneem dat ons aan ons gaste se vereistes kon voldoen. Die positiewe terugvoer inspireer ons om daagliks beter diens te lewer. Ons hoop om u spoedig terug te verwelkom by College Lodge in die nabye toekoms.

Vriendelike groete, Carli.
Bestuurderes

College Lodge
Arenda V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Arenda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The rooms are clean, but the bathroom has a terrible smell, it is truly nauseating!

See stars.

Brenda S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda S
Gesin met tieners

Sentraal geleë, vriendelike diens en veilige parkering.

Kraakvars wit beddegoed, veilige parkering en vriendelike personeel. Ons het ons tyd by College Lodge geniet.

College Lodge's terugvoer

Beste Brenda,

Dankie dat u die tyd geneem het om College Lodge te evalueer. Die positiewe terugvoer maak dit aangenaam vir ons om te streef na selfs beter diens en dit sal ook aan ons personeel oorgedra word.

Hoop om jou spoedig weer te verwelkom by College Lodge.

Vriendelike groete,
Carli (Bestuurderes)

College Lodge
Jeanne-mari V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne-mari V

Uiters goed geleë, heerlike beddens, mooi kamers, rustig en stil, heerlike ontbyt.

Reg oorkant UFS geleë, waar ons moes wees. Die ligging is dus ideaal. Naby winkelsentrums. Diens was baie vriendelik en behulpsaam om ons kamer op te gradeer na twee enkelbeddens, soos per ons bespreking, met tuinuitgang. Kamers stylvol en ruim met hoë gehalte linne. Huislike gevoel. Die ontbyt is heerlik met groot verskeidenheid.

College Lodge's terugvoer

Beste Jeanne-mari,

Dankie dat u die tyd geneem het om College Lodge te evalueer. Dit is altyd lekker om positiewe terugvoer te ontvang en dit sal ook aan ons personeel oorgedra word.

Hoop om jou spoedig weer te verwelkom by College Lodge.

Vriendelike groete,
Carli (Bestuurderes)

College Lodge
Jp D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp D
Saam met vriende

Was baie lekker en netjies.

Beveel die gastehuis aan aan enige mense wat deur Bloemfontein reis.

College Lodge's terugvoer

Beste JP,

Dankie dat u die tyd geneem het om College Lodge te evalueer. Dit is aangenaam om te verneem dat ons aan ons gaste se vereistes kon voldoen. Die positiewe terugvoer inspireer ons om selfs nog beter diens te lewer.

Hoop om jou spoedig terug te verwelkom by College Lodge.

Vriendelike groete,
Carli (Bestuurderes)

College Lodge
Sonet D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet D
Gesin met klein kinders

Alles wat jy nodig het vir 1 aand oorslaap. Netjies.

Netjies en modern. Alles wat mens nodig het. Dankie.

Michelle O - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place with friendly people.

They have the most amazing cat, when you great the cat it follows you to your room. Very neat and quiet. You can stay there with comfort.

Ilana D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ilana D
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies, maar ...

Ons het gereël om vroeër in te klok, op e-pos was alles gereël, maar toe ons daar aankom, was hul nog glad nie gereed vir ons nie. Daar was geen warm water 3 uur die middag nie, die bad se kraan was stukkend en daar was niemand om ons sleutel te ontvang of die hek oop te maak die volgende oggend nie.

Melanie L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L

Uitsonderlike ervaring, waarde vir geld.

Sal dit vir almal aanbeveel, diens was uitstekend! Ligging was perfek, naby alles. Dit was so lekker om daar te bly en plek se dekor is pragtig en stylvol. Lekker rustige atmosfeer en baie veilig.

Lizel S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizel S
Saam met vriende

Aangenaam, lekker kos en goeie diens.

Net die badkamer deure wat aan kan gewerk word, geen privaatheid nie. Verder geen klagtes nie, kamers is netjies en beddens in goeie kondisie. Ontbyt was heerlik, personeel vriendelik en hulpvaardig.

Monica S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker, vriendelik, skoon en gerieflik.

Elzie N - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elzie N
Gesin met klein kinders

Nie wat ek voorheen ervaar het nie.

Daar was een handdoek wat met aankoms in badkamer gehang het wat nie skoon was nie en die duvet inner op die dubbelbed was ook nie skoon nie (die cover was die toegeknip nie), geel vlekke op!

Des T - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Des T
Besigheidsreis

Aangename ondervinding maar sal in-huis wifi waardeer vir die prys.

Baie sentraal geleë en voel geensins onveilig. Goeie waarde vir geld.

Thabo N - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thabo N
Besigheidsreis

Warm and friendly staff.

Warm and friendly service.

Craig Westcott W - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig Westcott W

The lodge was neat, clean and was just what I needed for one night.

I travel a lot and always look for good value for money accommodation. It must, however, be clean, modern and comfortable. College Lodge accommodated all my needs.

Elzette V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elzette V
Gesin met tieners

Ons het lekker gebly sonder steurnis van die stad se geraas.

Lekker geslaap in skoon wit lakens sonder om die karre te hoor wat in die besige straat naby beweeg.

Eddie Ea C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eddie Ea C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, bekostigbare verblyf.

'n Baie netjiese en veilige plek met vriendelike ontvangs en lekker ontbyt. Ons kamer was egter baie klein met beperkte ruimte om ons bagasie neer te sit en beweegruimte ook min. Ek neem aan dis omdat ons die standaardkamer bespreek het.

Belinde M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinde M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Dit was aangenaam, vriendelike staf.

Henry D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henry D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike kamers en baie sentraal.

Kollege Lodge is baie sentraal geleë en maklik om te bereik van die die N1 af. Die kamers is baie gerieflik en die personeel is baie vriendelik en professioneel.

Trienie C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trienie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike personeel, netjies, sentraal geleë.

Ons verblyf was so aangenaam dat ons eerder in ons kamer wou bly as om die omgewing te gaan verken, wat eintlik ons doel was. Heerlik geslaap en uitgerus vir ons lang pad terug Thabazimbi toe in die Limpopo Provinsie. Kan Lodge met vrymoedigheid aanbeveel.

Erik D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie vriendelik. Hulpvaardig. Kamers is skoon en netjies.

Kobi V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties skoon. Vriendelike diens.

Ons het College Lodge skoon, netjies en voldoende gevind. Alhoewel ons 'n goedkoper kamer gekies het, het gehalte nie ontbreek nie. Dis pragtig met keurige linne. Veilige parkering. Vriendelike ontvangspersoneel asook sekuriteitspersone wat met elke versoek gehelp het.

Erika H - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Erika H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename mense, maar nie genoeg waarde vir geld gekry nie.

Aangename plek, maar die kamer was net heeltemal te klein vir die R700 wat ek betaal het. Nie goed genoeg waarde vir geld nie. Daar was ook nie 'n lugversorger in die kamer nie.

Christelle B - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B
Saam met vriende

Baie mooi en skoon verblyf.

Sal dit beslis aanbeveel. Diens vir drinkgoed by ontvangs is net bietjie stadig.

Hester P - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die verblyf was fantasties en ons sal beslis altyd by College Lodge bespreek wanneer ons in Bloemfontein moet vertoef.

David L - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
David L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent staff

After 9 hours of travel one need absolute silence to rest peacefully. We were in a room (21) which was close to a generator/ machine which was running the whole night and we found it very disruptive for sleep. The staff however were excellent.

Joleen G - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Joleen G
Saam met vriende

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stapelbergstraat 16 - 20, Brandwag, Bloemfontein, 9324, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyY2NkOGU2LTJlM2YtNDE5NC1iYmZjLWU5MmMwYzc0MjFmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R890  per nag (vir 2 persone) 45 5 1 5 16 - 20 Stapelberg Street Brandwag 9324 Vrystaat 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -29.10734 26.19727
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!