Pick your preferred language

English

Afrikaans

+39
Gastehuis in Brandwag

College Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 48 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 16 - 20 Stapelberg Street, Brandwag, Bloemfontein, 9324, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Welkom by College Lodge!

Ontdek gerieflike en uitstekende diens in ons elegante lodge. Ons is gerieflik naby die N1-afrit geleë.

Ons hartlike en vriendelike lodge spog met 30 en suite-kamers. Ons bied verblyf wat almal se sakke sal pas. Ons voorsien in alle behoeftes, van oornagreisigers tot sakereisigers. Spesiale versoeke is ons sterkpunt - moenie huiwer om te vra nie!

Ons is stapafstand vanaf Mimosa Mall en ook naby die UVS, Grey College, Eunice Hoërskool en die Mediclinic-hospitaal.

Namens ons almal hier by College Lodge wil ek jou hartlik verwelkom en wens ek jou 'n aangename verblyf hier by ons toe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Andy M
Gesin met tieners
5.0
Excellent. We enjoyed our stay. We will come back again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Corne L
5.0
Heerlik. Baie lekker en lekker ontspan.
Jan 2025
Isac M
4.8
Lekker slaapplek in Bloemfontein. Dit is lekker naby die N1 as jy plek soek om oor te slaap. College Lodge is ook naby die Mimosa Mall as jy will gaan...
Sien meer
Aug 2025
Judith B
Besigheidsreis
4.6
Aangenaam. Pragtige tuin. Ja, dankie. Die koffie by ontbyt was net te vinnig op.
Okt 2025
Henna H
4.6
Baie lekker. Het lekker gebly en was skoon gewees. Kan net bietjie meer buite beligting opsit. Buite deur van kamer was nie gesluit tot ek 22h00 ingek...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Carli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 16 - 20 Stapelberg Street, Brandwag, Bloemfontein, 9324, Vrystaat
  • Gaste dink College Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

16 - 20 Stapelberg Street, Brandwag, Bloemfontein, 9324, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 48 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPaC8wElJdw3uqOC8Lx9DNe7C6U21qRRTFLzx1h9ETGiryLwWt6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 16 - 20 Stapelberg Street Brandwag 9324 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.10734 26.19727
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang