- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 College Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
College Road Guest House bied gaste 'n keuse van 4 selfsorgkamers in Nxuba (Cradock).
Die ruim kamers is gerieflik gemeubileer en het elkeen 'n privaat badkamer en lei na die tuin en swembad. Shani's Gardenia Suite en Joane's Olive Bloom Suite het elk 'n dubbelbed. Die Camellia Family Suite en die Heritage Family Suite is gesinskamers, elk met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens.
Gerieflikheidshalwe word elektriese komberse, linne en handdoeke voorsien. Elkeen van die kamers het ook 'n TV, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste is welkom om van die braaigeriewe sowel as die swembad gebruik te maak, en veilige parkeerplek word voorsien.
Nxuba (Cradock) bied verskeie besienswaardighede en doendinge wat wissel van stap- en 4x4-roetes, die Olive Schreiner House en Groot Visrivier Museum.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 131
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 3 College Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Gaste dink College Road Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 College Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang