+10
Selfsorg in Murraysburg

Colonial Karoo

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Tinus V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Ou wêreldse sjarme teen 'n bekostigbare prys. Wat 'n pragtige huis om in te bly! Topklas verblyf teen 'n billke prys. Aangenaam verras met regte moer koffie en beskuit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeremy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Onvergeetlik. Regtig 'n besondere plek. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Absolutely amazing! Absolutely amazing, friendly and helpful host and the amenities were perfect. We had a wonderful stay and I would 100% recommend Colonial Karoo to anyone who wants to stay over during a long journey or make this their final destination for a couple of days of peace to reconnect with family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bart V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Pragtige plek met genoeg spasie. Oorgenoeg spasie vir ons gesin van vyf, en ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andries J
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Beautiful house. Beautiful old house, very comfortable and clean. Would love to stay for a few nights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David S
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Mei 2026

Dit is 'n groot huis en nie geskik vir 2 mense nie. Nie welkom gevoel nie. Nee, ons het nie lekker gebly nie. Die gastehuis is glad nie verwelkomend nie. Die handdoeke was gevlek. Daar was geen inligtingsstuk t.o.v. die gebruik van die huis nie, bv. die kombuis, of jy die kaggel kan gebruik of waar die verwarmer is nie. Daar was baie interessante items in die sitkamer, maar indien daar meer inligting daaroor was, sou dit 'n bonus wees.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Michelle
Colonial Karoo
Hello David. Ek is jammer om te hoor dat julle nie lekker gebly het of welkom gevoel het nie. Soos jy weet, het ons 'n self in-klok sisteem wat meeste gaste verkies. Jy kon my enige tyd geskakel het indien enigiets onduidelik was of julle onseker was van enigiets. Julle het 'n 3 slaapkamer huis bespreek al was julle net 2 mense. Julle het dus toegang tot alles in die huis gehad. Elke kamer het sy eie koffie stasie, ys kas, mikrogolf en eetgerei sodat dit so gerieflik as moontlik is vir ons gaste. In my verwelkomings boodskap word inligting deurgegee i.v.m. die sleutel, WiFi password en die gemeenskaplike plaaskombuis sowel as my kontaknommer indien julle enige verdere inligting benodig. Ons sou maklik enige ongemak kon uitstryk indien ons bewus was van die probleem.

Elzette Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik. Was baie lekker en pragtige ou huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donique G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Pragtige bederf. Die gaste wat gebruik gemaak het van die verblyf, was baie gelukkig en tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Die verblyf het alles wat jy nodig het vir 'n wegbreek na die platteland toe. Baie lekker woonhuis met 'n tipiese Karoo gevoel.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan O
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Baie ruim, netjiese huis! Lieflike ruim huis! Michelle was werklik aangenaam en bereid om te help!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek

21 Sir George Grey Street, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6c0a8b91ff829ce3117bef57564ad3a7fc3944004fbb3b5afa3b40b336bc7132af79467aa2d7c1a37a65a91cf313ac4643a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 21 Sir George Grey Street Murraysburg 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.961771998068 23.763812886786
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang