+28

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Sarita S
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Absolute. Dit was 'n belewenis om te sien hoe vriendelik en behulpsaam ons landlords was. Top dienste hulle mag maar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Vriendelik, veilig, skoon, rustige omgewing. Sal dit aanbeveel. Ons is vriendelik ontvang. Plek was skoon, met alles wat mens nodig het. Is ook lekker bederf met ekstras in die kombuis. Lekker kuierplek op die stoep, mooi tuin, en het altyd veilig gevoel. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Very beautiful home and it feels like home there. It was very good to be there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Davene D
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Brilliant. I had an amazing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Come Home was net "awesome" in alle opsigte! Come Home was letterlik soos om in 'n liefdevolle/rustige huisie in te stap. Dit was pragtig binne, netjies en al die nodige goedjies was daar. Heerlikste koekies! Lekkerste stoepie om op te sit en net te ontspan! Beveel dit vir enige iemand aan wat deur Oudtshoorn reis en oorslaap plekkie soek! Vriendelikheid van eienaars is 'n waardevolle verwelkoming!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandrie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Gemaklik, skoon, netjies. Die eenheid was gemaklik en soos op foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suzie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2026

Baie goeie waarde vir geld. Ons is baie vriendelik ontvang. Lutgart gesels lekker en laat mens tuis voel. Die woonstel was netjies, skoon en privaat, langs die kant van die huis met 'n stoepie om buite te sit en 'n netjiese tuin.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

We had a fantastic stay. The view was amazing and the service as well. The room was clean and comfortable. We especially appreciated the quiet environment. Overall, we had a good experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Morne G
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Excellent. What a pleasant experience, the host is very friendly and I will recommend 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very pleasant and the area is calm even so close to the R62. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lutgart Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R800
10 % AF
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R800
10 % AF
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R800
10 % AF
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Duvenage Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA176ea16c7cf502268b184826e62043a5c774412cc3ac26ea9e1fc0730e16f4c6fcdfe0ba7eea48006f27a141ea54aa63f27b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 1 Duvenage Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.58937 22.18495
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang