+50
Hotel in Hopefield

Commercial Hotel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Margaret S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Wonderlik! Heerlike verblyf! Netjies en skoon. Jacques en Glen doen 'n fantastiese werk en ons het ons verblyf terdege geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Commercial Hotel
Baie dankie! Dit was so lekker om julle hier te hê. Ons sien gou weer.

Nadine S
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Super awesome oornag plekkie. Die hotel is baie sentraal geleë as jy al die klein dorpies teen die kus wil besoek. Die mense is vriendelik en gasvry, en die parkering is veilig. Ek was meer as beïndruk met die ontbyt en die swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Commercial Hotel
Baie dankie Nadine. Ek is so bly julle het julle tydjie hier by ons geniet. Hoop ons sien julle gou weer!

Nicolene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

It felt like a holiday. Relaxing, very comfortable atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Commercial Hotel
Thanks Nicolene. I am so glad you enjoyed your stay with us. Hoop to see you again soon!

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Petro D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Die jaarlikse kersliggiefees was 'n bonus om die dorp mense. Ons het baie lekker gebly. Rustig met 'n mooi tuin in die binnehof. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die unieke 70's styl was lekker om te beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Commercial Hotel
Baie dankie, Petro. Ek is so bly jy waardeer wat ons hier doen. Hoop om julle gou weer te sien. Jacques

Zelda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

FANTASTIES, WONDERLIK, LEKKER GERUS EN GEKUIER. Dit was FENOMINAAL. Netjies, skoon en pragtig, al die staff was gasvry en vriendelik. Sal defnitief weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Commercial Hotel
Baie dankie. Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê. Ek hoop werklik ons sien gou weer. Lekker dag! Jacques

Wayne T
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Beslis waarde vir geld en baie vriendelike mense, sal weer daar gaan kuier! Baie lekker gebly en vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Commercial Hotel
Baie dankie. Ons sien uit om jou weer hier te hê!

Anthea M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustige kuier. Jaques and his staff are very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Commercial Hotel
Thank you. Hope to see you again soon.

Shelley V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Comfortable and lovely! Very comfortable stay and exactly what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.6
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jacques
Commercial Hotel
Baie dankie Charmaine. Ek is bly julle het dit geniet hier by ons. Dankie ook vir jou terugvoering oor die spieël, ons sal werk maak daarvan. Hoop om julle gou weer te sien!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek

35 Voortrekker Road, Hopefield, 7355, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb033ad7e773680f00b41784d08a4246ec163261ad2e377c43a74a5b92e4984311225c39b6252775a504e4924e8de9035ad38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 35 Voortrekker Road Hopefield 7355 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.06263558201 18.346653
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang