Sea Point Micr-O-Lishous
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 126 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sea Point Micr-O-Lishous is 'n nuutgeboude ateljeewoonstel in Seepunt en bied 'n kompakte dog goed ontwerpte ruimte met 'n balkon en berguitsigte. Dit is binne 5 minute se stap vanaf supermarkte, restaurante en koffiewinkels, en bied maklike toegang tot die see en promenade.
Die woonstel is 22 vierkante meter en bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n lieflike rusbank waar gaste kan ontspan en 'n TV met Netflix. Onbeperkte WiFi is ook beskikbaar. Daar is ook 'n battery en omsetter wat die ligte, TV, telefoon wat laai en WiFi van krag tydens beurtkrag voorsien.
Hierdie woonstel het 'n Juliette-balkon, wat die ideale plek is vir 'n oggendkoffie terwyl jy die wonderlike berguitsigte geniet.
Parkeerplek is op straat beskikbaar, en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad op die dak.
Ligging
- 126 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
126 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang