Compass Overnight
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 C M van den Heever Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Compass Overnight bied gemaklike selfsorgverblyf in die hartjie van Langenhovenpark, Bloemfontein. Die eiendom is gerieflik geleë naby Pretty Gardens, die N1, Bloemcare, Mediclinic en nabygeleë skole, wat dit ideaal maak vir sakereisigers, gesinne, naweekbesoekers of enigiemand wat 'n oornagstop benodig.
Compass Kamer 1 is 'n oopplan-eenheid wat tot 5 gaste akkommodeer en beskik oor 'n koninggrootte bed en 2 enkelbeddens, wat op versoek in 4 enkelbeddens omskep kan word. Compass Kamer 2 is 'n oopplan-eenheid wat 2 gaste akkommodeer en beskik oor 'n koninggrootte bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Beide kamers het en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak, en badhanddoeke word voorsien. Elke kombuisie het 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende geriewe sluit in lugversorging, 'n slim-TV en 'n werkspasie.
Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel, met bykomende ruimte vir karavane of sleepwaens. Gemeenskaplike geriewe sluit in 'n swembad en 'n lapa met 'n binnebraai, wat die perfekte omgewing bied vir ontspanning en buitelug-etes.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 18 C M van den Heever Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 C M van den Heever Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang