4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Cone Way, Pinelands, 7405, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cone Cottage is 'n netjiese en gemaklik gemeubileerde selfsorg-tuinkothuis in 'n stil area in die hartjie van Pinelands. Die eiendom is sentraal geleë en bied maklike toegang tot hoof nasionale paaie, Vincent Palotti-hospitaal, Rondebosch Mediese Sentrum en 'n winkelsentrum ongeveer 2 km weg.
Die kothuis is aan 'n hoofhuis geheg, maar het sy eie privaat ingang. Dit is oor 2 vlakke gebou met die slaapkamerarea bo, en die oopplan-kombuis, eet- en leefarea en badkamer is op die onderste vlak.
Die boonste slaapkamerarea het lugversorging en is oopplan en bevat 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n ingeboude kas. WiFi is beskikbaar.
Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n broodrooster en 'n yskassie. Daar is 'n eetkamertafel en stoele vir 4. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met volledige DStv-kanale. Die badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Buite is daar 'n klein patio met toegang tot 'n Weber-ketelbraai. Parkeerplek van die straat af word voorsien.
Gaste kan gebruik maak van die hoofhuis se swembad, wat veilig met 'n stewige oortreksel bedek is wanneer dit nie gebruik word nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 13 Cone Way, Pinelands, 7405, Wes-Kaap
- Gaste dink Cone Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Cone Way, Pinelands, 7405, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang