+34
Selfsorg in Vosburg

Conri-Gastehuis

8 gaste

4 slaapkamers

6 beddens

3 badkamers

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 289 Meader Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Conri-Gastehuis is 'n lieflike selfsorghuis in die oulike dorpie Vosburg. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omliggende Bo-Karoo-landskap kan verken en geniet.

Hierdie huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die eerste badkamer is en suite met die vierde slaapkamer en is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die tweede badkamer toegerus is met 'n bad en wasbak, en 'n aparte toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n onderdak-patio met 'n braai en buitesitplek, 'n omheinde tuin en veilige parkering in 'n motorhuis op die perseel geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Buurdorpe soos Britstown is ongeveer 62 km weg, terwyl Carnarvon ongeveer 90 km weg is.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 289 Meader Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 900
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag, vir 8 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 900
per nag, vir 8 mense
Bespreek

289 Meader Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e41cf578cd697be350b313e62000266a7d4e4f13d30bf10adc74a05dcc78a26065a4acf4c09599fb7f378fd813fecca64f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 8 mense 289 Meader Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.575378113549 22.877115885193
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang