Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Vosburg

4.3 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Vosburg van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Vosburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vosburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vosburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vosburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vosburg Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R670
per nag, vir 2 mense
B&B in Vosburg

Elvee Accommodation is in die bekoorlike Karoodorpie, Vosburg geleë. Hierdie boomryke dorpie vorm deel van die Namakwaland se blomroete. Hierdie B&B het slaapplek in 2 stylvol versierde en suite-kamers, asook in d...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Vosburg

Vossie-Nes is 'n selfsorgkothuis met slaapplek vir 6 in Vosburg. Dié oorspronklike gebou dateer uit 1898, is opgeknap en beskik oor 3 kamers en 1 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die t...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Vosburg

Kothuis - Vosburg is in die bekoorlike Karoodorpie, Vosburg geleë. Hierdie boomryke dorpie vorm deel van Namakwaland se blomroete. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir tot 5 gaste. Die eerste sla...

Vanaf
R1 991
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Vosburg

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas is op 'n plaas net 16 km vanaf Vosburg en het slaapplek vir 6 gaste. Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al 3 kamers het plafonwaaiers. Die hoofslaapkamer, Gemsbok, het 'n dub...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Vosburg

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Carnarvon,
Noord-Kaap

Joosteswerwe Camping is 'n werkende plaas in die Groot Karoo op die R384 tussen Carnarvon en Vosburg. Ons streef daarna om dié tipe plaas-ervaring te bied wat besoekers herinner aan hulle kinderdae op die plaas. D...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
B&B in Carnarvon,
Noord-Kaap

Zeekoegat Plaas is 'n werkende wolplaas in die hartjie van die Karoo. Dié plaas is presies halfpad tussen Vosburg en Carnarvon langs 'n gerieflike kortpad tussen die twee dorpe. Verblyf sluit aandete en ontbyt in. ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Carnarvon,
Noord-Kaap

Joosteswerwe Guest Farm is 'n werkende plaas in die Groot Karoo op die R384 tussen Carnarvon en Vosburg. Ons streef daarna om dié tipe plaas-ervaring te bied wat besoekers herinner aan hulle kinderdae op die plaas....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 260
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Britstown,
Noord-Kaap

Nietgedacht Farm Stay bied rustige selfsorgverblyf op 'n Karooplaas. Dit is 25 km vanaf Britstown op die Vosburgpad geleë en die Smartt Sindikaat-dam is net 5 km van die plaas af. Dit is ideaal vir reisigers wat n...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Britstown,
Noord-Kaap

Stay Smartt bied 'n lieflike selfsorgkamer wat 25 km van Britstown af in die vreedsame en rustige Karoo geleë is. Dit is die ideale oornagplek vir 'n moeë reisigers wat op soek is na ware plattelandse gasvryheid. ...

Vanaf
R650
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Britstown,
Noord-Kaap

Rosedale Guest Cottage is geleë hoog bo-op 'n koppie in die Karoo, en stel jou in staat om oor die pragtige Karoo uit te staar en dié se prag en praal in te neem. Dis 'n ideale oornagplek vir moeë reisigers en 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...