+36

Contemporary Family Haven

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Torbay Road, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 648 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Contemporary Family Haven bied luukse verblyf in die lewendige Green Point en is die ideale toevlugsoord vir die hele gesin of 'n groep vriende.

Die ruim huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte bed en 'n en suite-stort het. Die derde slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n toilet en 'n bad met 'n oorhoofse stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 6 sitplekke en die sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi word voorsien.

Buite kan gaste ontspan op die gemeubileerde patio, kompleet met 'n braai-area en 'n sprankelende swembad. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die Seepunt-promenade 1.5 km weg geleë.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Propr Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 31 Torbay Road, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 648
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 648
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 648
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Torbay Road, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1659b7e5caf4f0d2e8ed827bc0a5e15c218f042d5f2413b7ca76bd1a1a5a801188be430a9c8e9975c7f9f3c4cab4a04366f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 648 per nag, vir 6 mense 31 Torbay Road Cape Town 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.909331929894 18.405985976186

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang