+30
Gastehuis in Aliwal-Noord

Conville guesthouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 138 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Helen G
1 nag
5.0
Mrt 2026

Amazing old time charm and experience. What an amazing old house that tells a beautiful story. Absolutely made you feel at home. Loved it. The host welcomed me and made sure everything was well. Lovely walk to the river with their friendly dogs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustig, beeldskoon en baie vriendelik. Wat 'n ongelooflike ervaring. Dis merkwaardig om die ou gebou te sien, het my asem weg geslaan. Gasheer en gasvrou so ongelooflik hulpvaardig en vriendelik. Sal beslis weer hier wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria B
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Rustige plaas atmosfeer. Werklik tuis gevoel. My familie was beïndruk. Pragtige historiese ou woning. Vriendelike diens. Ons het dadelik tuis en veilig gevoel. My niggie het belangrike voorskrifmedikasie daar vergeet. Ons gasheer het ons laat weet en dit met 'n koerier na ons volgende bestemming aangestuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

R H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Quaint, comfortable and welcoming. Excellent value for money! We were warmly welcomed and shown to our very comfortable accommodation. The staff was friendly and helpful. We were able to pop out for a pleasant evening meal at a nearby restaurant. The continental breakfast in the quaint dining room before leaving the next morning was delightful. Conville will be our choice of accommodation whenever we travel to the Eastern Cape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dries D
1 nag
5.0
Okt 2025

Perfect, definitely recommend. Really nice place, relaxing vibe in a traditional house. The dogs were a great welcoming committee. Large estate, ideal for a relaxing hike (with the dogs or without), and also: there are horses.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrie B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Belewenis. Indien jy van oudhede hou, is die Sir Herbert Baker-ontwerpte huis met sy talle oudhede 'n moet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton E
1 nag
5.0
Sep 2025

Pragtige rustige B&B op 'n plaas. Goeie mense en saligheid. Die pragtige huis is op 'n plaas net buite Aliwal-Noord. Ek is baie goed ontvang en die verblyf was perfek vir my doeleindes. Netjies, gerieflik en die gasheer is altyd bereid om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Beautiful old farmhouse. Pleasant overnight stop between the Free State and Eastern Cape. On a farm, but very close to town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andy M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Excellent place to stay. Great host, house full of history and the beds are comfy!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clive N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Beautiful old house on a working farm. We were on our way to Durban, so this was an overnight stop for us. We arrived in the dark and left early. We would have liked to explore a bit more. The night was very cold. On the morning of 17 June, it was 1 degree. A beautiful old house with stunning sunset and sunrise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bruce Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 138

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Conville Farm, Junction Boulevard, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2MDEzYzNmLWE4YTYtNDdmNy1iMWNhLTA2OTU4MTQ4M2M1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 138 5 1 5 Conville Farm Junction Boulevard 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.673427513752 26.729503905713
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang