LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Conville Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+8

Conville Bed and Breakfast

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 35 resensies vir Conville Bed and Breakfast
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Marius F - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Sien sterre.

Guillaume N - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guillaume N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gasvryheid.

Die huis is baie mooi in stand gehou en het 'n ryk geskiedenis. Ons het tot by die Oranjerivier gestap en onsself baie geniet. Die ontbyt was baie lekker en ek beveel die plek vir almal aan.

Jan S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongewoon, maar aangenaam verrassend.

Buitengewone plek met ouwêreldse sjarme wat nie in almal se smaak sal val nie.

Fanie P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Al was dit net 1 aand, kan ek niks negatiefs sê nie. Baie dankie.

Die ligging was baie goed. Rustige omgewing, baie mooi. Die ontbyt was goed, en die tannie baie vriendelik.

Eric V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric V
Gesin met klein kinders

Excellent overnight accommodation on the banks of the Orange River.

Excellent overnight accommodation on the banks of the Orange River in a very beautiful old building. Very gracious and helpful hosts.

Minki V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Minki V
Gesin met klein kinders

Perfek vir oornagverblyf na see-vakansie.

Netjies en skoon oornagverblyf. Vriendelike diens en mooi buite-area.

Chris W - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly in statige ou plaashuis.

Ons het baie lekker gebly by Conville. Ons het gehou van die outydse atmosfeer en rustige tuine. Ons verblyf was tydens 'n hittegolf en lugreeling sou welkom gewees het.

Juan B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan B
Saam met vriende

Die huis is ryk aan geskiedenis.

Dankie vir die gasvryheid. Ons was verstom deur die huis se geskiedenis. Ons het heerlik ontspan in die voëlryke tuin saam met die familie honde.

Gordon R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gordon R
Gesin met klein kinders

Baie geniet. Mooi uitsig. Vriendelik.

Toegangspad benodig instandhouding.

Michiel D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Michiel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreemde maar wonderlike ervaring.

By aankoms het ons maar baie skepties na die opset gekyk en gewonder of ons die regte besluit geneem het om daar te slaap. Agterkant van gebou het meer gelyk na n gebou uit 'n Dracula fliek. Toe ons eers die voorkant, binnekant en ons kamer sien was dit egter 'n ander siening. Die verblyf was aangenaam, mense baie vriendelik en die ontbyt heerlik. Die huis aan die binnekant uit die klassieke era van swaar hout venters, deurkosyne en meubels. Iets wat 'n mens nie meer alledaags sien nie.

Marne M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Marne M
Gesin met klein kinders

Pragtige huis.

Besonderse huis! Lekker oggendete. Was 'n probleem met warm water, maar die eienaars het 'n plan gemaak.

Angelique G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique G

Dit was onbeskryflik mooi.

Die plaas en huis is pragtig, jy stap terug in tyd oral waar jy kyk is dit wow! Dit was vir ons 'n groot voorreg om daar te kon oorslaap en die mense maak dit net so spesiaal!

Epworth N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Epworth N
Gesin met tieners

Nice, laid back, refreshing country touch.

Quiet homely and country feel. Spacious and clean rooms with very clean linen. Great experience for any family! Nice breakfast served with kindness!

Tjaart K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tjaart K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en vriendelik. 'n Huis en omgewing om te waardeer.

Die huis en omgewing het my ver laat terugdink. 'n 110 jaar oue huis in so 'n toestand moet gerespekteer en waardeer word. Ons was die enigste gaste, dus was dit baie rustig en stil.

Henna K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henna K
Enkelreisiger

Vriendelik, rustig en veilig!

Uiters naby Aliwal, tog ver genoeg om alle gewoel te laat verdwyn. Mooi uitsig en rustige omgewing. Stil en privaat. Goed toegerus.

Dirk V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde en uitstekende verblyf.

Baie interessante huis wat 'n geskiedenis het om te vertel. Ek hoop dit kan die toets van die tyd oorleef. Linda is 'n uitstekende gasvrou wat ons baie welkom laat voel het. Welgedaan oor die algemeen.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very good value and excellent stay.

Very interesting house that has a history to tell. I hope it can stand the test of time. Linda is an excellent host that made us very welcome. Well done all round.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Rob C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aliwal North home of character.

We enjoyed a peaceful and relaxing overnight stay at the lovely Conville B&B on the outskirts of Aliwal North. Our room was spacious and beautifully decorated, with a comfortable brass-bed. Yes, as some have suggested, the building is a little “tired” looking, but in our opinion that can be forgiven, given it’s age. It’s a gracious stay, with furnishings to match. We were charmed, and would not hesitate to stay again in this beautiful home.

Cornelia B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was aangenaam en het aan verwagting voldoen.

Ek was saam met 'n mede boer/vriend by Conville. Ek sal met vrymoedighed my eggenoot saamneem op 'n volgende geleentheid. Baie mooi omgewing en dekor.

Irene M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irene M
Gesin met tieners

Ouwêreldse grasie en sjarme.

Die eienaars is vriendelik en het ons baie welkom laat voel - amper asof ons familie was. Die plaasatmosfeer en outydse sjarme van die huis is pragtig.

Carel S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Carel S
Enkelreisiger

Wonderlike ou huis en pragtige tuin, maar geen sekuriteit om van te praat nie.

Sien sterre.

Tana C - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tana C
Saam met vriende

Fantasties.

Dit is 'n statige ou huis (1908) wat pragtig opgeknap is, baie ruim elkeen met eie buitedeur en badkamer. Die omgewing bied rustigheid en stilte soos net 'n plaas kan bied. Diens is uitstekend, selfs 'n wegneemontbyt gekry aangesien ons vroeg wou ry.

Vic W - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vic W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, convenient and aesthetically pleasing.

Homely, yet professional service by members of the family who still own this marvellous historical homestead. Comfortable beautifully preserved period furniture - and a real farm breakfast - added immense value to a most enjoyable two-night stay. Definitely to be repeated.

Mike G - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Old world charm

Lovely home which has been in the family for 3 generations and has all the charm of a bygone era. Although there are no "mod-cons" the furnishings are probably original and the rooms were comfortable. The hostess was friendly and informative and breakfast in the lovely dining room was a treat.

Johan V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ou huis met pragtige antieke meubelstukke.

Dis 'n pragtige geskiedkundige ou huis en mooi toegerus. Die kamer is toegerus met pragtige antieke meubelstukke, maar 'n bietjie stowwerig. Die tuin lyk effens onversorg - moontlik as gevolg van die afgelope droogte. Beslis goeie waarde vir geld.

Marie N - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie N
Saam met vriende

'n Heerlike ervaring.

Dit was 'n heerlike, outydse ervaring met al die glorie daarvan. Die huis en meubels is so goed en met sorg bewaar. Die geskiedenis van die plek word met liefde en waardering deur die oorspronklike familie bewoon en oorvertel. Dit is werklik 'n voorreg dat die familie bereid is om so 'n kosbaarheid met die gaste te deel. Die tydjie daar glip net te gou verby. Baie dankie. Dankie ook aan LekkeSlaap vir uitstekende diens gelewer.

Karin D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Karin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon. Jammer badkamer en koffiegeriewe is nie en suite nie.

Pragtige plek met geskiedenis.

Antoinette S - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Antoinette S

Onversorg.

Ons het arriveer toe dit baie koud was. Daar lê gekapte hout by die hek en ons voorsien 'n kaggelvuur. Ons word ontnugter dat daar geen vure in die kamers toegelaat word nie, daar is kaggels! Daar is twee kamers, ons was drie gaste. Die hoofslaapkamer is versier met stowwerige en skewe familieportrette - die ander kamer het twee konsentrasiekamp ysterkatels. Ek soek meer komberse in die kas en word oorval deur 'n negosiewinkel vol allerlei komberse en goeters. Ons word meegedeel dat daar nie water is nie en sodra die water beskikbaar is sal die warmwatertoestel aangeskakel word. Ons gaan eet en is 2 - 3 ure weg, met die terugkoms is daar nog niks gedoen aan die warm water nie en ek wil graag weet waarom die probleem nie opgelos ten tye van ons afwesigheid nie. Gasvrou stel voor ons kry ander akkommodasie! Reeds betaal en ons skryf dit af as 'n erge ondervinding - die oggend word ons meegedeel die warmwatertoestel is gebreek. Ketel met warm water om te was. Die huis val uitmekaar met erge krake, daar is dringende afstof nodig. As jy daar inry sien jy die onnet omgewing met 'n kamper onder 'n boom. Dit is duidelik dat die plek moet opgeknap word en dat die eienaars dit nie in stand kan hou nie en nie moet uitverhuur as gasteverblyf nie.

Christian P D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christian P D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel aangename verblyf.

Was vriendelik ontvang en die verblyf, kamer en ontbyt was heerlik.

Leon G - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon G
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Ons was baie gelukkig met die diens en fasiliteite. Dankie!

Hannes K - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie mooi, karaktervolle gastehuis. Die diens was puik en dit is lekker rustig en mooi.

Pierre V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful setting.

Wonderful farm setting. Beautiful old home.

Brenda V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda V
Gesin met tieners

Lieflike uitsig teen die rivier.

Lieflike, stil plekkie weg van die dorp se lawaai. Naby die hoofroete. Ruim kamers. Antieke gevoel met sy donkerhoutmeubels. Ruim groen grasperk vir ontspan na ver pad.

Linda H - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Linda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is run down and not welcoming although the couple there are ok.

See the stars.

Nico G - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico G
Saam met eggenoot / lewensmaat

B&B accomodation. Just outside town. Historic and tranquil setting.

Affordable, historic and tranquil setting with neat accommodation. Easy access on the outskirts of town and perfect as an overnight venue. Lovely experience.

Izak V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izak V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en diens baie goed.

Historiese atmosfeer in rustige plaasomgewing. Goed toegeruste kamer en badkamer.

Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Conville Plaas, Junction Boulevard, Aliwalnoord, 9750, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2MDEzYzNmLWE4YTYtNDdmNy1iMWNhLTA2OTU4MTQ4M2M1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 35 5 1 5 Conville Farm Junction Boulevard 9750 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.673427513752 26.729503905713
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!