4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Deary Drive, Gonubie, 5247, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Coogee Bay Apartment 8 is 'n selfsorgvakansiewoonstel wat in 'n veilige kompleks in die hartjie van Gonubie geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir 'n kusvakansie saam met die gesin, want dit het nie net lieflike see-uitsigte nie, maar dit is ook 'n hanetreetjie van 'n klipperige strand af geleë.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het see-uitsigte en is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Deur die skuifdeur is daar 'n onderdakbalkon met buitesitplek wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie terwyl jy oor die see uitkyk. Gaste kry veilige parkeerplek binne die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Tracey & Chris Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap Minder as ’n maand
Ligging
- 1 Deary Drive, Gonubie, 5247, Oos-Kaap
- Gaste dink Coogee Bay Apartment 8 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Deary Drive, Gonubie, 5247, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang