4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 55 Miller Street, Mbombela (Nelspruit), 1211, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Copper Leaf Cottage is in die sentrale, subtropiese dorp, Mbombela (Nelspruit) geleë.
Die instansie het 1 selfsorg-eenheid.
Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Dit het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n tussenkamer met 2 enkelbeddens. Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbythoekie. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle handdoeke word voorsien.
Daar is ook 'n braai-area met 'n klein braai, gratis-WiFi en 'n TV met Netflix.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 55 Miller Street, Mbombela (Nelspruit), 1211, Mpumalanga
- Gaste dink Copper Leaf Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
55 Miller Street, Mbombela (Nelspruit), 1211, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang