Copper Leaf Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Copper Leaf Cottage is in die sentrale, subtropiese dorp, Nelspruit geleë.

Die instansie het 2 selfsorg-eenhede.

Die eerste eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Dit het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n tussenkamer met 2 enkelbeddens. Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbythoekie. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle handdoeke word voorsien.

Die tweede eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Die badkamer het 'n stort en daar is 'n aparte toilet.

Daar is ook 'n braai-area met 'n klein braai, gratis-WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste kan ook die swembad op die perseel benut.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Copper Leaf Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R480 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false