Coral Sands
Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 27 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Georges-straat, Coral Sands, Eenheid 97, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
-
Vanaf
R699R599 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Coral Sand is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Marina Da Gama, Muizenberg.
Hierdie woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 smaakvolle slaapkamers en 1 badkamer. Beide slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en gaste deel die badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na die etenstafel met stoele en lei verder na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe op die perseel. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Malcolm Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- St. Georges-straat, Coral Sands, Eenheid 97, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Coral Sands het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Muizenberg Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Georges-straat, Coral Sands, Eenheid 97, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap