+9

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 605 Alaska Road, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Corinne Place is in die luukse woonbuurt Faerie Glen in Pretoria geleë en bied gerieflike, basiese selfsorgverblyf in 'n aparte, ruim kamer met 'n privaat ingang. Corrine Place is gerieflik geleë, net 30 min van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.

Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n handstort en 'n toilet. Geriewe in die kamer sluit 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en 'n haardroër in. Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste is welkom om die swembad te gebruik.

Faerie Glen spog met wye, boomryke strate en netjiese tuine en is gerieflik geleë naby winkels en restaurante. Die N1 en die N4 is maklik bereikbaar en die besienswaardighede in die area sluit die Faerie Glen Natuurreservaat en die Nasionale Botaniese Tuine in. Menlyn Park Winkelsentrum en Pretoria Oos Hospitaal is ook nabygeleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
TV
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Johan G
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese blyplek. Sal dit regtig aanbeveel. Voel so tuis daar. Baie lekker gebly. Baie netjies en veilig.
Nov 2025
Marieke O
Saam met lewensmaat
5.0
Wa heerlik. Pragtige, netjiese plek in rustige omgewing. Beslis aan te beveel.
Okt 2025
Wicus S
5.0
Vriendelike diens, gemaklik en baie rustig. Ja, dit was wonderlik!
Okt 2025
Aletta V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en silwerskoon, veilig, goed geleë, vriendelike gasvrou. Ons kom vir seker weer! Stil, rustige, veilige, netjies en skoon omgewing.
Sep 2025
Wessel M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Awesome stay, very nice and tranquil.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corinne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 605 Alaska Road, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
  • Gaste dink Corinne Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

605 Alaska Road, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d80855a5cbb582b31a95e41bc0503a55cd503b3dfc56f6771e567e333db7fd6941e91673304974411ffe8a5451ce9a01225?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 605 Alaska Road Faerie Glen 0043 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.78306798226 28.314298775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang