Pick your preferred language

English

Afrikaans

+27

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Lynch Close, Laguna Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Cosea is 'n bekoorlike vakansiehuis op Laguna Estate, Langebaan, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby Laguna Mall en Club Mykonos Casino. Die huis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor​ 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke.

Die huis lei na 'n stoep met sitplek en 'n braai-area. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 5 Lynch Close, Laguna Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cosea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 890
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 890
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 890
per nag (plek vir 4)
Bespreek

5 Lynch Close, Laguna Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde4c73eeee618d0d42cf99db0645c9f19bcf29369509789f19262ee3a6d07f7e939c8519dde9ba2bfc623d568f886d15df62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 890 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 5 Lynch Close Laguna Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.045603373259 18.049069513028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang