Cosy Comfort
4 gaste
0 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 32 Erica Street, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cosy Comfort Garden Apartment bied bekoorlike en gemaklike selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in die stil voorstad Heatherlands, George. Ideaal vir paartjies, solo-reisigers of korporatiewe gaste, bied hierdie uitnodigende tuinwoonstel 'n rustige toevlugsoord in die hartjie van die Tuinroete.
Die eenheid het 'n oopplan-uitleg en kan tot 4 gaste op 'n slag akkommodeer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed sowel as 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea sluit 'n moderne kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaat-induksiestoof, 'n mikrogolfoond, 'n lugbraaier, noodsaaklike eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Die aangrensende sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n slim-TV teen die muur met stromingsdienste. WiFi-toegang word ook voorsien.
Met veilige parkering en 'n rustige tuin-omgewing, is Cosy Comfort Garden Apartment die perfekte basis vanwaar jy George en die omliggende Tuinroete kan verken. Gaste kan ontspan in die privaat buitesitarea, gebruik maak van die braaigeriewe en die rustige omgewing geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 32 Erica Street, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 Erica Street, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang