2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 9 Duiker Street, Glen Marine, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cozy Duiker Cottage is 'n bekoorlike selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Glencairn geleë is. Dit spog met 'n pragtige see-uitsig en is die perfekte wegbreek vir 'n paartjie.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n yskassie toegerus. Daar is 'n etenstafel. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n dek met buitesitplek. Hierdie verblyf is naby Glencairn Tidal Pool en die strand.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Johnny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 9 Duiker Street, Glen Marine, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Cosy Duiker Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Duiker Street, Glen Marine, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang