2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 George Street, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Cottage on Ferndale is 'n bekoorlike eenheid wat in 'n pragtige tuin geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of diegene wat oornagverblyf soek.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n area waar gaste hul maaltye kan geniet.
Daar is ook 'n TV met DStv en WiFi. Buite kan gaste braai en in die swembad swem. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Gail Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 15 George Street, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
- Gaste dink Cottage in Ferndale het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 George Street, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang