+46
Selfsorg in Klein Windhoek

Cottage in Klein Windhoek

4 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 11 Kiekebusch Street, Klein Windhoek, Namibia, Khomas Sien kaart

Beskrywing

Cottage in Klein Windhoek bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Windhoek, Namibië, ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelslaapbank. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.

Buite het gaste toegang tot 'n braai-area met 'n uitsig oor die pragtige tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tatenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 11 Kiekebusch Street, Klein Windhoek, Namibia, Khomas
  • Gaste dink Cottage in Klein Windhoek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

11 Kiekebusch Street, Klein Windhoek, Namibia, Khomas

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dc8e1e9e83f9717473a487967b46eb2cbe67ef104648bdde56ba3a3eda2e37000c8407689c752afc901d1d78f8eacd45d1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 11 Kiekebusch Street Klein Windhoek Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -22.573898102743 17.1067528863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang