Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
Hotelle (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (3)
Indien jy Klein Windhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Klein Windhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klein Windhoek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klein Windhoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Klein Windhoek Akkommodasie

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Klein Windhoek

Am Weinberg Boutique Hotel is in Klein Windhoek. Dié hotel is 40 km vanaf die Windhoek Hosea Kutako Internasionale Lughawe. Die kamers by Am Weinberg Boutique Hotel kombineer ouwêreldse bekoring met moderne geri...

Vanaf
R2 520
per nag, vir 2 mense
Hotel in Klein Windhoek

Burg's View Boutique Hotel is 'n pragtige hotel in Windhoek. Die hotel is sentraal naby bedienswaardighede en geriewe geleë. Dié hotel bied 4 stylvolle en suite-kamers of 4 selfsorg-eenhede. Die kamers is goed in...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klein Windhoek

Hillside Executive Accommodation bied moderne en stylvolle woonstelle in die bekende Nelson Mandela-rylaan in Klein Windhoek. Restaurante, insluitend die gewilde Joe's Beerhouse, is stapafstand van die woonstelle af...

10% af Aanbod!
VanafR500
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Klein Windhoek

Klein Windhoek Studio Flat is 'n gerieflike selfsorg-ateljeewoonstel op 'n privaat perseel. Die eenheid het sy eie ingang. Die instansie in gerieflik in Klein Windhoek naby verskeie winkels, inkopiesentrums en resta...

10% af Aanbod!
VanafR675
R608
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Klein Windhoek

Klein Windhoek Garden Apartment is 'n pragtige selfsorg-tuinwoonstel met sy eie ingang op 'n privaat erf. Die woonstel het 'n goeie ligging in Klein Windhoek, naby verskeie winkels, malls en restaurante. Dit is idea...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klein Windhoek

Hotel Pension Casa Africana is in Luxury Hill in die hartjie van Namibië se hoofstad, Windhoek, met 'n uitsig oor die stad geleë. Die ligging bied maklike toegang tot die sakedistrik en die Hosea Kutako Internasio...

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Klein Windhoek

Die Maison Ambre Guesthouse is aan die oostelike hange van Luxury Hill in die Klein Windhoekvallei geleë. Maison Ambre is slegs 1,5 km vanaf die Klein Windhoek Besigheidsentrum, waar jy 'n poskantoor, verskillende ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ludwigsdorf, Klein Windhoek

Klein Windhoek Guesthouse bied B&B- en selfsorgverblyf in Ludwigsdorf in Windhoek in the Khomas-streek van Namibië. Die gastehuis is ideaal geleë naby die middestad. Verblyf by Klein Windhoek Guesthouse word in v...

Vanaf
R1 110
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klein Windhoek

Capbon Guesthouse is ideaal geleë in 'n stil deel van Klein Windhoek in Namibië. Dit is net 'n paar minute se ry van Windhoek se middestad af. Die gastehuis spog met gerieflike en suite-dubbelkamers en -gesinskam...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Klein Windhoek

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ludwigsdorf, Namibië

Ardeco Self-catering Apartments is in Windhoek, net 280 m vanaf die Hiddas Shopping Centre. Verblyf is beskikbaar in selfsorg-ateljeewoonstelle met toegang tot restaurante en winkels in die area. Daar is 10 selfso...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za