Cottage Lenise
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 12, Silonque, Silonque West, Phalaborwa, 1391, Limpopo
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Cottage Lenisè is 'n privaat selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Hornbill's Rest, 'n rustige wegbreekplek aan die buitewyke van Phalaborwa. Die instansie is 12 km vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek geleë en is die ideale basis vir gaste wat doendinge soos wildritte, riviervaarte en gholf wil geniet.
Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1,5 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 2 driekwartbeddens in die oopplan-leefarea.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, yskas-vrieskas, oond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n eetarea met sitplek vir 4 gaste. Die kothuis lei na 'n lieflike stoep met 2 eetareas met sitplek vir 4 gaste elk. Gaste het ook toegang tot oop buitebraaigeriewe op die dek met 'n uitsig oor die plonspoel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
David Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 73
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Plot 12, Silonque, Silonque West, Phalaborwa, 1391, Limpopo
- Gaste dink Cottage Lenise het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 12, Silonque, Silonque West, Phalaborwa, 1391, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang