6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 37 Abelia Street, Heldervue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cottage on Abelia is in Somerset-Wes, 'n dorp in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale plek vir 2 paartjies of 'n klein gesin.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat slaapplek bied vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die eerste kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapplek het 'n stapelbed vir kinders, en die derde badkamer is slegs toegerus met 'n toilet.
Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitarea met 'n slim-TV en gemaklike rusbanke. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, ketel, broodrooster en mikrogolfoond. Daar is ook 'n wasmasjien vir ekstra gerief.
Gaste sal ook toegang hê tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering. Die eiendom bied pragtige see-uitsigte en kyk uit oor die Helderberg-kom, met die omliggende berge.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 37 Abelia Street, Heldervue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Cottage on Abelia het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Abelia Street, Heldervue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang