+20
Selfsorg in Greenway Rise

Cottage on Cyprus

3 gaste

0 slaapkamers

2 beddens

0 badkamers

  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 34 Cyprus Street, Briza, Somerset West, 7030, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Cottage on Cyprus bied selfsorgverblyf in ’n knus eenheid in Somerset-Wes en is 18 km vanaf Stellenbosch. Dit is die ideale ligging om wynroetes, strande, die berge en winkelsentrums te verken.

Die eenheid bied verblyf aan tot 3 gaste en beskik oor ’n slaapkamer, badkamer, leefarea en kombuis. Die slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en daar is ’n slaapbank in die leefarea. Die badkamer het ’n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is ten volle toegerus met ’n tweeplaatstoof, mini-oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en ’n etenstafel met 3 sitplekke. Daar is ’n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi.

Dubbeldeure lei na ’n onderdakstoep met braaigeriewe, sowel as ’n swembad. Daar is onderdakparkeerplek agter ’n hek en dit is naby die Erinvale-gholfbaan, Cheetah Outreach, Hottentots Holland Natuurreservaat en Waterstone Village.


Kamer-opset

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Blanche Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 34 Cyprus Street, Briza, Somerset West, 7030, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cottage on Cyprus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)
Bespreek

34 Cyprus Street, Briza, Somerset West, 7030, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a7bb1b80cd7c6073561ef0af635cadbe3aee1d754677bfce50eb6e28854e13d5fbfc63319ba5239b85f57869ec0a8582c1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 34 Cyprus Street Briza 7030 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.069099680225 18.84058177463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang