Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (4)
Indien jy Greenway Rise besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Greenway Rise.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Greenway Rise akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Greenway Rise Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Greenway Rise Akkommodasie

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Greenway Rise

'n Hartlike verwelkoming wag op jou by Somerset Villa Gastehuis in Somerset-Wes. Privaatheid is die belangrikste luuksheid by dié gastehuis. Hierdie 4200 m² eiendom is een van die oorspronklike geboue in die Somer...

Vanaf
R530
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Greenway Rise

The Somerset Grace Guest House is 'n instansie wat deur die eienaar bestuur word in Somerset-Wes. Verblyf by die gastehuis is beskikbaar in 3 eenhede en is geskik vir 9 gaste. Die eenhede sluit die Family & Friend...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR550
R440
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Greenway Rise

Private Paradise is 'n selfsorgwonstel wat op die eienaar se perseel in Greenway Rise, Somerset-Wes geleë is. Dit is naby verskeie besienswaardighede in die omtrek en ongeveer 32,5 km vanaf Kaapstad Internasionale ...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Greenway Rise

KaapsePracht is 'n moderne gastehuis in die pragtige dorp Somerset-Wes. Dit is in 'n rustige woonbuurt geleë aan die voet van die Helderberge en is net 20 minute se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Verbl...

Vanaf
R820
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Greenway Rise

Guineafowl Cottage is in Somerset-Wes geleë en bied ruim en gerieflike verblyf aan 3 gaste. Dit is ideaal geleë naby aan Stellenbosch se wynplase, asook restaurante en die strand. Dié kothuis beskik oor 1 slaap...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Greenway Rise

Vlindervlerkies Woonstel bied bekostigbare selfsorgverblyf in Somerset-Wes. Dié oopplan-eenheid bied slaapplek vir 4 gaste met 'n privaat ingang en grens aan die hoofhuis. Die eenheid beskik oor 'n dubbelbed, 2 en...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Greenway Rise

Coronation Avenue is 'n selfsorghuis in die middel van Somerset-Wes net buite Kaapstad. Die huis is ideaal vir 'n gerieflike vakansie of vir sakereisigers. Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapka...

Vanaf
R20 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Greenway Rise

Die pragtige gebou is in 1930 opgerig en sy oorspronklike bekoorlikheid het behoue gebly sodat almal dit vandag nog kan geniet. Die 4-ster-gastehuis met sy Kaaps-Hollandse bekoring is 'n hartlike en verwelkomende b...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Greenway Rise

Two Oaks bied B&B- of selfsorgverblyf op 'n perseel van 1500 m² in Somerset-Wes. Dit is naby Kaapstad Internasionale Lughawe, Tafelberg, Kaappunt, Hermanus se walvisse en Valsbaai, en is 10 minute van die Kaapse Wy...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Greenway Rise

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in The Links, Wes-Kaap

a'Vue Gastehuis is 'n smaakvol versierde gastehuis in Somerset-Wes, 'n stil en veilige omgewing en die ideale wegspringplek om die Kaap en sy strande, wingerde, nasionale parke en Kaapstad self te verken. Kaapstad I...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za