+89

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 229 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gideon L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Mooi, mooier, Cottage Pie! Fantastiese plek! Ek sal beslis weer daar gaan uitspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekke lekke. Baie baie lekker gebly en gerus, my man en ek. Dit was sy eerste keer in Clarens. En hy het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Léa J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

A perfect get away for a relaxing romantic weekend! We had a very relaxing and lovely weekend at the cabin. It is just by a small stream which makes the garden very soothing for lunch, reading or a nap. The cabin is very well maintained, clean and super comfy. The location is also convenient, within walking distance to restaurants and bars, but also in nature, with direct access to a trail going up the hill - a perfect get away for a relaxing romantic weekend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rubin E
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Bo-verwagtend goed. Alles wat ons benodig het, inkluis 'n teepot en tee stel. Verskriklik lekker. Gerieflik en alles wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amoré S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lovely stay with my husband. Beautiful view with a little waterfall just outside the cabin.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilsa V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Presies wat jy nodig het! Ons het baie lekker gebly, alles wat jy nodig het en so rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coertzen V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Ruim, goed ingerig en naby aan die lekker staproetes. Beveel beslis aan. Clarens op sy beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Perfek. Dit is 'n rustige plekkie met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ebelie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Perfekte ligging, maar die pad daarheen. Heerlik gebly! Die atmosfeer rondom die huisie, met die bome en die berg, is onbeskryflik! En toe reën dit ook nog die ganse naweek. Vir ons 2 het dit 'n ware ruskans gebied! Goeie linne is ook altyd lekker, dankie daarvoor! Die toestand van die pad is buite die gasheer se beheer, en dit is gelukkig minder as 1 km.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 229

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 400
20 % AF
R 1 400 R 1 120
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 400
20 % AF
R 1 400 R 1 120
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 400
20 % AF
R 1 400 R 1 120
per nag (plek vir 2)
Bespreek

89 Malherbe Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad6f1ede534a441106531fc1d449f01187bd5749ddb2047bcb637f70babdc55af3835c4f54406922e449dd32fc25d412d03a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag (plek vir 2) 229 5 1 5 89 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.516154474544 28.411788291996
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang