+28

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 24 Carpenter, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

24 Carpenter is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die gesogte Pearly Beach Strand-oord. Die huis is ideaal vir 'n gesinswegbreek met vermaak vir oud en jonk.

Hierdie eiendom bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese breekware, eetgerei, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n sentraal geleë tafel met stoele. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief. Die kombuis strek tot by die sitkamer, wat gemaklike rusbanke, 'n TV met Netflix en 'n binnebraai-area het.

Die huis het 'n klein omsetter wat die TV en WiFi tydens beurtkrag kan laat loop.

Die leefarea lei na 'n groot grasperk langs die huis waar gaste onder die melkhoutbome kan ontspan. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.

Die huis is ideaal geleë net 'n kort entjie van die Pearly Beach-winkel af, waar gaste basiese benodigdhede kan koop. Dit is ook naby die speelpark, wassery en die strand, wat veilig is vir swem en visvang.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mallorie S
5.0
Very nice. Very nice. My family enjoyed it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Wah-Hieda S
Saam met vriende
5.0
Relaxing, beach bliss. Awesome! Had a fantastic time at the beach. The place was clean, people were friendly and the location was perfe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Marian W
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en lekker. 24 Carpenter sal ek hoogs aanbeveel, plekkie het alles wat nodig is. Selfs 'n strykyster en airfryer! Baie netjies en parkie net agt...
Sien meer
Apr 2026
Maria D
Saam met lewensmaat
5.0
Asemskep by die see. Dit was 'n heerlike wegbreek!
Mrt 2026
Janine V
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. Amazing stay. Everything is clean and the home has absolutely everything you require. Wish we could have stayed longer.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 24 Carpenter, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink 24 Carpenter het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 930
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 930
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 930
per nag (plek vir 4)
Bespreek

24 Carpenter, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ab4acbd2848e5c81744910bf4909c9480b78b72dfaebc355474e8f2a97887659633d8abfccc62c81f3ead6304049e8419a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag (plek vir 4) 86 5 1 5 24 Carpenter Pearly Beach Resort 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.667209804062 19.515762890427
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang