+46
B&B in Witrivier

Country Lane Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tyron O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Outstanding venue, exceptional service, peaceful yet convenient location, and im. This was an outstanding venue with truly exceptional service. The location offers the perfect balance—peacefully removed from the hustle and bustle, yet still conveniently close to town. The room itself was spotless, well-maintained, and very comfortable, making for an all-around excellent experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jillian N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Comfortable stop over en route from KNP to JHB. Beautiful setting on a Macadamia nut farm. Very comfortable accommodation and a delicious breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Warm welcoming, nice and quiet place. Country Lane Lodge is superb, warm welcoming, delicious breakfast and it's a nice and quiet place to visit. Hope to see you again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clementene Megan F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Amazing service and delicious food! Brian was friendly and welcoming. I had a wonderful experience! The customer service was excellent—friendly, attentive, and professional. The food was absolutely delicious. Everything exceeded my expectations. I will definitely be coming back and highly recommend it to others!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jim H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Excellent. The manager was very friendly and helpful. The rooms were clean and comfortable with plenty of space, and the breakfasts were more than sufficient. I recommend Country Lane Lodge highly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Onvergeetlik! Ongelooflike oulike plek en eienaars baie vriendelik! Ek het nie woorde om te beskryf hoe ongelooflik die plekkie is nie. Die gasvryheid wat ons ontvang het, was 5 ster. Die aandetes en ontbyt is fantasties. Wasgoed kan gewas word as jy reël. Een aand het hulle gevra of ons wil braai, en die braaier, hout, eetgerei, alles is vir ons gereël. Dit was fantasties en ons gaan beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
1 nag Saam met vriende
4.6
Nov 2025

Baie lekker. Baie gelukkig. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter K
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mei 2025

Rustige landelike omgewing, vriendelike en baie goeie diens. Heerlik gebly, goed versorgde blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekke. Baie rustig en baie netjiese tuine, vriendelike diens, kamers gemaklik en mooi. Lekker naby lughawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Y41C Yaverland, Yaverland, White River, 1240, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cf3278eaf656cfee46db0e933094c5e470f82e48494c509aa39e60e1788016271cec13d2607a7ca8aba469e36ba768d02ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Y41C Yaverland Yaverland 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.327516965939 31.056007781753

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang