Panorama-roete Akkommodasie by Country Lane Lodge | LekkeSlaap
+9

Country Lane Lodge

B&B
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Y41C Yaverland, Yaverland, Witrivier , 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Country Lane Lodge is op 'n 15 hektar eiendom met makadamia neute slegs 15 km vanag Witrivier en 20 km vanaf Nelspruit.

Verblyf is beskikbaar in 10 suites met slaapplek vir 2 volwassenes in elk. Elke suite is individueel versier en gemeubileer en is toegerus met 'n waaier, en suite-badkamer, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yaskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Ontbyt word by die prys ingesluit.

Die lodge het 'n groot swembad, trampolien en 'n groot tuin waar kinders kan speel. Parkeerplek is opdie perseel beskikbaar wat beveilig is met 'n elektriese heining en CCTV-kameras.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Country Lane Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Y41C Yaverland, Yaverland, Witrivier , 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Country Lane Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panorama-roete Mpumalanga
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Y41C Yaverland, Yaverland, Witrivier , 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcKuySQiNPXKxB8chh3h3fA42BcDS4erzW5swrQICwu7IvZjCqk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Y41C Yaverland Yaverland 1240 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.327516965939 31.056007781753
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za