+56
Gastehuis in Bellville

Cozy Corner Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 17 Barnard Street, Kempenville, Bellville, 7530, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Geleë in Bellville, bied Cozy Corner Guest House gemaklike selfsorgverblyf en is ideaal vir gaste wat 'n stil en afgesonderde verblyf soek.

Die gastehuis bied 'n keuse van 8 pragtig ingerigte kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers is gemeubileer met gemaklike beddens, sagte duvets en kraakvars linne, en elkeen het 'n privaat ingang. Bykomende geriewe in die kamer sluit in tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en toegang tot gratis WiFi.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.

Buite kan gaste gebruik maak van die gemeenskaplike braai-areas. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Middestad Mall 1.2 km weg, Tyger Valley Winkelsentrum is 2 km weg, en Bellville Gholfklub is 4.9 km weg. Veilige parkering word voorsien, wat 'n rustige en gemaklike verblyf in Bellville verseker.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

2.6/5

Ahmed Ibrahim Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 17 Barnard Street, Kempenville, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

17 Barnard Street, Kempenville, Bellville, 7530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf11f0c42c06d7bd2c2a61cebbf49dfc2ff7148c11ba7ab8d406b32e86c0eb877d6bbd5b74ce98976b348854b6dfe08731bc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 17 Barnard Street Kempenville 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8985859 18.6352546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang