Cozy in Jenny Lane
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Jenny Lane, Blouberg Sands, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cozy in Jenny Lane is 'n lieflike strand-geïnspireerde huis in die gesogte woonbuurt Blouberg Sands in Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na 'n gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing en alles wat dit bied kan verken en geniet.
Dié huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al drie die slaapkamers het 'n dubbelbed. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, terwyl gaste in die ander twee slaapkamers 'n volledige badkamer deel wat 'n bad en 'n stort het.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike rusbank, 'n kaggel en 'n TV met DStv en Disney+. WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe en gaste het toegang tot 'n omheinde tuin met buitesitplek en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en die Blouberg-strandfront is ongeveer 3 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Henriette Clack Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 14 Jenny Lane, Blouberg Sands, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Jenny Lane, Blouberg Sands, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang