Cozy Nook Apartment - Rooftop Pool, 24h Security
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 82 Main Road, Sea Point, Cape Town, 7708, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cozy Nook Apartment bied selfsorgverblyf in die kusgebied van Seepunt.
Die woonstel bied gemaklike slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ook hul gunstelingprogramme op die muurgemonteerde TV met gratis WiFi geniet.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike dakswembad en ontspanningsarea. Vir diegene wat wil verken, is die Seepunt-promenade en strand binne loopafstand van die woonstel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 82 Main Road, Sea Point, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
82 Main Road, Sea Point, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang