Crawford Flatlet
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crawford-rylaan 26, Norscot, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Crawford Flatlet is 'n bekoorlike woonstel op die eienaar se perseel in Norscot, Johannesburg. Dit is ideaal vir sakereisigers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Hierdie eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus. Daar is 'n wasmasjien in die badkamer. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Die verblyf is sentraal geleë en bied maklike toegang tot winkels, restaurante en kulturêle trekpleisters.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Donne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Crawford-rylaan 26, Norscot, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink Crawford Flatlet het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fourways Sandton Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crawford-rylaan 26, Norscot, Johannesburg, 2196, Gauteng