Crayfish Penthouse @ The Onyx
4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 57 Heerengracht Street, The Onyx Hotel Unit 1106, Cape Town City Centre, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Crayfish Penthouse @ the Onyx is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van die Kaapstadse middestad. Dit is ideaal geleë vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie lewendige stad kan verken en geniet.
Hierdie dubbelverdieping-dakwoonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte bed het. Beide badkamers is toegerus met 'n bad, stort, dubbelwasbakke en 'n toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër word voorsien vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n dakterras met 'n plonspoel, 'n skaduryke ontspanningsarea en 'n braai geniet. Die Onyx Hotel spog met geriewe soos 'n gimnasium op die perseel, spa, restaurant en 'n gemeenskaplike verhitte swembad. Verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met besienswaardighede soos die V&A Waterfront, DHL-stadion, Seinheuwel, die CTICC en Tafelberg wat maklik bereikbaar is. Die Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 20 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Reinhard F Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 57 Heerengracht Street, The Onyx Hotel Unit 1106, Cape Town City Centre, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
57 Heerengracht Street, The Onyx Hotel Unit 1106, Cape Town City Centre, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang