10 gaste
5 slaapkamers
8 beds
5 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Erf 113, Mjejane Reserve, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Crocodile Bend is 'n selfsorg-lodge vir 10 gaste op die Mjejane Reservaat, net 60 minute se ry van Mbombela (Nelspruit) se Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe af. Die reservaat bied 'n pragtige uitsig tot in die Krugerwildtuin en is aan die oewer van die Krokodilrivier waar gaste die klanke van die bos kan geniet.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en daar is 'n eenslaapkamerwoonstel. Die twee kamers wat na die rivier front het elk 'n koningingrootte-bed en die kamers wat na die bos front het elk 2 driekwartbeddens. Die eenslaapkamerwoonstel het 2 driekwartbeddens, 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer. Elke kamer in die hoofhuis het 'n en suite-badkamer en 'n buitestort.
Daar is 'n sitarea, eetarea, 'n kroeg, studeerarea en 'n kombuis wat met 'n broodrooster, yskas en 'n mikrogolf toegerus is. Die huis het ook 'n kaggel en 'n buitebraai, 'n swembad, dek, WiFi, DStv, waaiers en lugversorging. Daar is privaat parkeerplek en 'n daaglikse skoonmaakdiens en linne en handdoeke word voorsien.
Daaglikse oggend- en aandwildritte deur 'n kundige wildbewaarder is ingesluit. Vir entoesiastiese gholfspelers is Leopard Creek, Malelane en Komatipoort se gholfbane naby. Daar is ook 'n restaurant op die perseel by die hooflodge.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Erf 113, Mjejane Reserve, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
- Gaste dink Crocodile Bend het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Erf 113, Mjejane Reserve, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang