Crocodile Bend

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 9 Sep 2019 tot 20 Sep 2019.

Beskrywing

Crocodile Bend is 'n selfsorghuis wat rolstoelvriendelik is in the Mjejane-reservaat net buite Hectorspruit. Die huis kyk uit oor die Krokodilrivier en is 'n kort rit weg van die Krugerwildtuin.

Hierdie ruim huis het 4 slaapkamers. Twee van die kamers het koningingrootte-beddens en die ander 2 kamers het 2 driekwartbeddens elk. Die huis kan tot 8 gaste akkommodeer. Die oopplan-leefkamer het groot leerbanke en 'n eetkamertafel. Die oopplan-kombuis lei na die leefkamer en het 'n groot eilandsentrum; ons verskaf alle eetgerei en breekware.

Die leefkamer lei na die beskutte stoep met tuinmeubels vir 'n alfresco-ete. Die onderdakstoep lei na 'n swembaddek met sonstoele. Die buitenste trappe lei na die dakdek wat die perfekte plek is om na die rivier en die Krugerwildtuin te kyk.

Ons het 'n wildritvoertuig. Ons toerleier sal tye reël wanneer gaste die wildritte kan doen (met aankoms of elke dag). Die wildritte is in die Mjejane Reservaat of Kruger Park.

Slaapplek

'n Bespreking by Crocodile Bend sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Crocodile Bend gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 000 R4 000 per nag (plek vir 8)

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 9 Sep 2019 tot 20 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false