4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 51 Visvanger Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
@51 bied bekoorlike verblyf in Paternoster. Dit is gerieflik en ideaal vir 'n groot groep vriende of 'n gesin.
Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgwoonstelle, elk met 'n privaat ingang. Die woonstelle het elkeen slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis in elke woonstel is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n etenstafel met stoele wat op sy beurt lei na 'n lieflike sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Elke eenheid lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek en ingeboude braaigeriewe. Dit is die perfekte plek om te ontspan. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Diekie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 51 Visvanger Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink @51 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
51 Visvanger Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang